Skip to main content

Universiteit Stellenbosch Biblioteek

sulib-student-open-area

Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek is die hoofbiblioteek van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus. Die biblioteekure word volgens die vereistes van die akademiese jaar aangepas.

Ons bedien

Die navorsers, dosente, personeel en ingeskrewe studente van die verskillende Fakulteite en Departemente op die Stellenbosch-kampus.

Kaarte en roetes


Fisiese adres
Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Jan Marais Plein, h/v Victoria en Ryneveldstrate
Stellenbosch, Suid-Afrika

Kontak ons

Algemene navrae
+27 21 808 4883




Posadres
Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Biblioteek- en Inligtingsdiens
Universiteit Stellenbosch, Privaatsak X5036
7599, Stellenbosch
Suid-Afrika