Teologie Biblioteek
Die Teologie Biblioteek is een van vier takbiblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus in Dorpstraat 171, in die gebou wat die Fakulteit Teologie huisves. Die biblioteekure word volgens die vereistes van die akademiese jaar aangepas.
Ons bedien
- die dosente, personeel, navorsers en studente van die Fakulteit Teologie, hul kerklike vennote en sentra
- ander geregistreerde lede
- lede van die publiek wat die Teologie Biblioteek as 'n naslaanbiblioteek vir die vakgebied mag gebruik
Kaarte en roetes
Die Teologie Biblioteek word in die Kweekskoolgebou aan die bopunt van Dorpstraat gehuisves.
Fisiese adres
Fakulteit Teologie
Dorpstraat 171
Stellenbosch, Suid-Afrika
Kontak ons
Posadres
Biblioteek- en Inligtingsdiens
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X5036
7599, Stellenbosch
Suid-Afrika