Musiekbiblioteek
Die Musiekbiblioteek is een van vier takbiblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus in die Konservatorium op die hoek van Victoria- en Neethlingstraat. Die word volgens die vereistes van die akademiese jaar aangepas.
Ons bedien
- die dosente, personeel, navorsers en studente van die Departement Musiek/die Konservatorium en Africa Open Institute
- ander geregistreerde lede
- lede van die publiek wat die Musiekbiblioteek as 'n naslaanbiblioteek vir die vakgebied gebruik
Kontak ons
Algemene navrae
+27 21 808 2337
Posadres
Musiekbiblioteek
Biblioteek- en Inligtingsdiens
Universiteit Stellenbosch, Privaatsak X5036
7599, Stellenbosch
Suid-Afrika