Gewilde soek terme
9766 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US deel van wêreldwye span wat rigtinggewende G20 digitale agenda-ontleding lewer
Die Beleidslaboratorium aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n internasionale vennootskap wat formeel 'n rigtinggewende beleidsverslag wat die evolusie van die G20 se digitale agenda naspoor, aan Suid-Afrikaanse...
Global Health
Short course: Introduction to Global Health
This short course aims to provide academic staff, students, researchers, reviewers and editors with the understanding of the global health within the African context and beyond.
Maties Sport
Ontmoet ons Varsitybeker-helde
Ons slagspreuk vir ons 150-jaar-viering by Maties Rugby is ’n “erfenis wat inspireer”. Ons vertrou dat hierdie helde vir 2025 hierdie nalatenskap vorentoe sal neem met trots en vaardige spel. Ontmoet ons FNB Maties...
Maties Sport
Koop ’n Maties Ondersteunerspakket!
Dit is tyd vir Maties Rugby-aanhangers om in #MaroenMasjien-gees bymekaar te kom in die Danie Craven-stadion vir die Varsitybeker-toernooi. Dit is pure maroenplesier om op Coetzenburg te wees wanneer ons rugbystryders op die veld uitdraf...
Maties Sport
Druk jou nalatenskapstempel af!
Druk jou stempel af en ondersteun Maties Rugby se groeiende nalatenskap deur ons spesiale 150-jaar-beursfondsveldtog … en laat jou nalatenskapspoor agter op ’n plakket by die Danie Craven-stadion! Donateurs sal as legendes in eie reg erken...
Maties Sport
Maties Rugby 150 – ’n Erfenis wat gevier moet word
Maties Rugby betree in 2025 hul 150e jaar, ’n beduidende mylpaal in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. Die klub is in 1875 gestig met ’n wedstryd wat op Die Braak gespeel is – met ’n ronde bal – en het gegroei tot een van die mees gedugte...
Maties Sport
Maties Rugby-legendes: Riley en Chris Norton
As Maties Rugby-haker het Chris Norton 12 jaar lank, van 1991 tot 2003, sy beste vir die klub gegee, en hy doen dit steeds as ’n dryfkrag in Maties Rugby se Ondersteunersklub. Maar sy grootste nalatenskap sal dalk sy seun Riley wees, wat in...
Maties Sport
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika
Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die eerste onafhanklike uitvoerende raadslid van SA Rugby (SARU) en ‘n lid van die SASCOC...
Maties Sport
Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch
Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens sy verpligtinge op die rugbyveld. Maar nou kan hy dié kwalifikasie amptelik agter...