As jy ons graag in persoon wil besoek, kan jy so maak by:
Indien jy ’n spesifieke belangstelling in enige van ons tegnologieë het, hetsy dit is om enige van ons projekte te lisensieer of te befonds, kontak asseblief ons Direkteur: Tegnologie-oordrag by [email protected] of Nolene Singh, Adjunkdirekteur: Tegnologie-oordrag by [email protected].
Indien jy graag betrokke wil raak by Innovus as ’n bedryfsdeskundige, adviseur of belegger, kontak asseblief ons uitvoerende hoof, Anita Nel, direk by [email protected].
Indien u algemene navrae of voorstelle het, voltooi asseblief die kontakvorm hieronder.
Let asseblief daarop dat ons nie ’n patentprokureursfirma vir die algemene publiek is nie en dat ons dienste in die beskerming en bemarking van innovering geskied in lyn met Wet op Intellektuele Eiendomsreg en die universiteit se intellektuele eiendomsbeleide.