Wetenskap agter die 2025 Nobelpryse
Dit is weer tyd vir die jaarlikse "Wetenskap agter die 2025 Nobelpryswenners" wanneer wetenskaplikes van ons Departemente van Fisika, Fisiologiese Wetenskappe...
Van die pil tot menopouse: 'n koorddans tussen gesondheid en risiko
Tydens hierdie Science Café Stellenbosch ondersoek Prof. Karl Storbeck, Prof. Donita Africander en Dr Nicky Verhoog die mites én feite oor voorbehoeding...
Julle maak dit... tot ons dit namaak: Vervalsing
Vervalsers hou 'n bedreiging vir verbruikers en die samelewing in. Tydens die Jaarlikse Openbare Lesing oor Intellektuele Eiendomsreg bespreek Mo Khader (Spoor...
Die wetenskaplikes (en die wetenskap) agter Suid-Afrika se eerste kwantumsatellietverbinding met China
Suid-Afrika en China het suksesvol die langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding ter wêreld – wat oor ’n afstand van 12,900 km strek –...
Waarom bestudeer ons ruimterotse?
Ruimterotse kan ons óf doodmaak óf toegang bied tot nóg leefbare wêrelde in die ruimte daarbuite. Sluit by ons vir nog 'n interessante Science Café Stellenbosch...