Skip to main content
SU

FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE

Loopbane in die Natuurwetenskappe

Oorweeg jy dit om 'n loopbaan in die Natuurwetenskappe te volg, maar jy is onseker oor die loopbaanopsies wat daar is? Op hierdie blad wys ons jou waar en hoe ons BSc-alumni interessante loopbane gevind het in hulle onderskeie velde. Hulle gee ook raad oor wat hulle ánders sou doen as hulle weer student moes wees.

Ons moedig al ons studente aan om hulle BSc-graad met 'n nagraadse kwalifikasie op te volg. Dit sal jou in staat stel om erkenning te kry (en registrasie waar nodig)  as 'n professionele wetenskaplike. Indien jy een van ons alumni is en jou storie met ons wil deel, kontak ons asseblief.​

​​Stuur e-pos

Fisiese Wetenskappe​​

(Chemie; Aardwetenskappe; GeoInformatika; Fisika)​​

Gys

MSc in Fisika

Kernvaardighede in fisika lei tot kwantitatiewe ontleding in die bankwese​​
 

Duncan

PhD in Geologie

Eksplorasiegeologie is nie ’n 8 tot 5 werk nie. Maar dit kan jou na interessante plekke neem​​

Heike

HonsBSc in Aardwetenskap

Praktiese veldvaardighede kardinaal vir interpretasie van komplekse geologiese terreine​​

Christo

MSc in Toegepaste Wiskunde

Van wiskunde tot die bou van modelle vir die voorspelling van oseaangolwe in Nieu-Seeland​​

Byron

MSc in Geologie

Om tegniese uitdagings in die mynindustrie die hoof te bied​​

Nonkululeko

MSc in Polimeerwetenskap

Wetenskaplike navorsing: van laboratoriumeksperimente tot praktyktoepassings​​

Unathi

MSc in Kwantumberekening

MSc-student takel een van kwantumberekening se grootste uitdagings​​

Eaby

PhD Chemie

Nagraadse chemiestudent na Lindau vir Nobelpryswenner-vergadering​

Phys

BScHons in Geologie

“Ek hou van die veelsydigheid van my werk,” sê geologie-alumnus​

Phys

BSc​ Fisika

Jy hoef nie Einstein te wees om met neutrino’s te werk nie​

Phys

BSc Aardwetenskap

Developing SA's earth observation industry is his passion

Phys

BSc Chemie &​ Polimeerwetenskap

In this job you will never be bored​

Phys

BScHons in Polimeerwetenskap

Any chemist's dream job - working for BASF​​​

Vir meer loopbane in spesifiek Chemie, klik hier​​

Biological Scienc​es

​​​(Biodiversiteit en Ekologie; Menslike Lewenswetenskappe; Molekulêre Biologie en Biotegnologie; Sportwetenskap)

Zandri

BSc in Molekulêre Biologie

Die onderwys wemel van geleenthede vir BSc-graduandi

dewald

MSc in Biochemie

Nooit ’n vervelige oomblik as jy mikroskope aan dokters, patoloë, geoloë...

Line

BSc in Menslike Lewenswetenskappe

BSc-graad in Lewenswetenskappe was ’n eerste stap na ’n loopbaan in neurofisiologie

Suleiman

BSc in Molekulêre Biologie en Biotegnologie

Om jou chemievaardighede in die landbousektor aan te wend​

Michelle

PhD in Plantkunde

Waardevolle nagraadse vaardighede in wetenskap spoel oor na loopbaan in tekstielontwerp​
 

Kaylan

PhD Etnoplantkunde

PhD-student in etnoplantkunde skitter op internasionale verhoog​

Amore

MSc in Plant- of Dierkunde

Junior Captain Scott-gedenkmedalje vir die beste MSc-tesis in dierkunde in SA​

Bio5

BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie

Jy kan jou mikrobiologie-laboratoriumvaardighede in die wynbedryf toepas

Bio1

BSc Biodiversity and Ecology

I'm in my element working in nature

Bio2

BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie

Biochemistry postgrad now manager at biomedical firm
 

Bio3

BSc Mikrobiologie

‘Met ’n BSc-kwalifikasie kan jy nie verkeerd gaan nie,’ sê BSc alumnus

Bio4

BSc Menslike Lewenswetenskappe

Van BSc tot kliniese navorsingsgenoot

Wiskun​dige Wetenskappe​ en Rekenaarwetenskap

(Biowiskunde; Wiskunde; Finansiële Wis​kunde; Toegepaste Wiskunde; Wiskundige Statistiek; Operasionele Navorsing; Abstrakte Wiskunde)

Math6

BScHons in Rekenaarwetenskap

Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy

Math5

MSc Toegepaste Wiskunde

Loopbane in die wetenskap: toegepaste wiskunde in die bankwese

Math1.

PhD Toegepaste Wiskunde

US alumnus besit “innoverendste besigheid in Wes-Kaap”

Math2

Stream Computer Science

Work internationally with a BSc in Computer Science​

Math3

Stream Computer Science

Dream jobs: software developer at BlackGinger

Math4

PhD in Wiskunde

Die eksaktheid van wiskunde inspireer​​​​