Breadcrumb
FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE
Loopbane in die Natuurwetenskappe
Oorweeg jy dit om 'n loopbaan in die Natuurwetenskappe te volg, maar jy is onseker oor die loopbaanopsies wat daar is? Op hierdie blad wys ons jou waar en hoe ons BSc-alumni interessante loopbane gevind het in hulle onderskeie velde. Hulle gee ook raad oor wat hulle ánders sou doen as hulle weer student moes wees.
Ons moedig al ons studente aan om hulle BSc-graad met 'n nagraadse kwalifikasie op te volg. Dit sal jou in staat stel om erkenning te kry (en registrasie waar nodig) as 'n professionele wetenskaplike. Indien jy een van ons alumni is en jou storie met ons wil deel, kontak ons asseblief.
Fisiese Wetenskappe
(Chemie; Aardwetenskappe; GeoInformatika; Fisika)
MSc in Kwantumberekening
MSc-student takel een van kwantumberekening se grootste uitdagings
PhD Chemie
Nagraadse chemiestudent na Lindau vir Nobelpryswenner-vergadering
BScHons in Geologie
“Ek hou van die veelsydigheid van my werk,” sê geologie-alumnus
BSc Fisika
Jy hoef nie Einstein te wees om met neutrino’s te werk nie
BSc Aardwetenskap
Developing SA's earth observation industry is his passion
BSc Chemie & Polimeerwetenskap
In this job you will never be bored
BScHons in Polimeerwetenskap
Any chemist's dream job - working for BASF
Vir meer loopbane in spesifiek Chemie, klik hier
Biological Sciences
(Biodiversiteit en Ekologie; Menslike Lewenswetenskappe; Molekulêre Biologie en Biotegnologie; Sportwetenskap)
BSc in Molekulêre Biologie
Die onderwys wemel van geleenthede vir BSc-graduandi
MSc in Biochemie
Nooit ’n vervelige oomblik as jy mikroskope aan dokters, patoloë, geoloë...
BSc in Menslike Lewenswetenskappe
BSc-graad in Lewenswetenskappe was ’n eerste stap na ’n loopbaan in neurofisiologie
BSc in Molekulêre Biologie en Biotegnologie
Om jou chemievaardighede in die landbousektor aan te wend
PhD in Plantkunde
Waardevolle nagraadse vaardighede in wetenskap spoel oor na loopbaan in tekstielontwerp
PhD Etnoplantkunde
PhD-student in etnoplantkunde skitter op internasionale verhoog
MSc in Plant- of Dierkunde
Junior Captain Scott-gedenkmedalje vir die beste MSc-tesis in dierkunde in SA
BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie
Jy kan jou mikrobiologie-laboratoriumvaardighede in die wynbedryf toepas
BSc Biodiversity and Ecology
I'm in my element working in nature
BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie
Biochemistry postgrad now manager at biomedical firm
BSc Mikrobiologie
‘Met ’n BSc-kwalifikasie kan jy nie verkeerd gaan nie,’ sê BSc alumnus
BSc Menslike Lewenswetenskappe
Van BSc tot kliniese navorsingsgenoot
Wiskundige Wetenskappe en Rekenaarwetenskap
(Biowiskunde; Wiskunde; Finansiële Wiskunde; Toegepaste Wiskunde; Wiskundige Statistiek; Operasionele Navorsing; Abstrakte Wiskunde)
BScHons in Rekenaarwetenskap
Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy
MSc Toegepaste Wiskunde
Loopbane in die wetenskap: toegepaste wiskunde in die bankwese
PhD Toegepaste Wiskunde
US alumnus besit “innoverendste besigheid in Wes-Kaap”
Stream Computer Science
Work internationally with a BSc in Computer Science
Stream Computer Science
Dream jobs: software developer at BlackGinger
PhD in Wiskunde
Die eksaktheid van wiskunde inspireer