Popular searches
30 resultate gevind
Microbiology
Twee nuwe Psilocybe-sampioenspesies in Suider-Afrika ontdek
Twee nuwe psigotropiese sampioenspesies in die Psilocybe-genus uit Suider-Afrika, is onlangs beskryf. Dit bring die getal bekende spesies inheems tot Afrika op ses te staan. Die Psilocybe-spesies is van die mees bekende en goed bestudeerde...
Faculty of Science
Dowe student behaal BScHonneursgraad
Eerste Dowe student om ‘n BScHons-graad in Bioinformatika en Berekeningsbiologie aan Stellenbosch Universiteit te verwerf. Trevolin Pillay was doof gebore en is trots daarop om as a Dowe individu erken te word. Met behoorlike toegang kan...
Faculty of Science
Nuwe Afrika-sampioenspesie bevestig evolusionêre oorsprong van towersampioen
’n Nuutbeskryfde Afrika-spesie in die towersampioen-familie bevestig sy evolusionêre oorsprong vanuit Afrika. Psilocybe ochraceocentrata het ongeveer 1,5 miljoen jaar gelede laas ’n gemeenskaplike voorouer met P. cubensis gedeel. Die...
Faculty of Science
Afvalwater huisves hoërisiko antimikrobiesweerstandige gene
Daar is toenemend bewyse dat ekstrasellulêre DNS – genetiese materiaal wat vrygestel word deur bakterieë wat tydens die behandelingsproses gedood word – potensieel as opgaartenk van antibiotikaweerstandigheid kan optree, iets wat voorheen...
Microbiology
Afrika mikrobioom-navorsingsgroep
Laboratorium van die navorser, professor Thulani P. Makhalanyane
Stellenbosch University
Prof Riaan den Haan ontwikkel gisstamme wat afval in bruikbare produkte kan omskep
Prof Riaan den Haan van die Departement Mikrobiologie het sy intreerede op 26 Mei 2026 gelewer. Sy navorsing fokus op die ontwikkeling van gisstamme vir volhoubare biotegnologie-toepassings. Sy werk het ten doel om biomassa en industriële...
Faculty of Science
Dermgesondheid speel belangrike rol in belemmerde groei in kinders
Ongeveer 150 miljoen kinders onder vyf jaar bly te kort vir hul ouderdom. Kinders se groei word nie net beïnvloed deur wat hulle eet nie, maar ook deur hoe goed hul liggame voedingstowwe kan verwerk en absorbeer.
Faculty of Science
Afrika-mikrobiome – van mense tot ekosisteme – die fokus van nuwe navorsingsleerstoel
Afrika-mikrobiome skitter in hul afwesigheid in globale datastelle, met minder as 3% van mikrobiese diversiteit wat tot dusver gekarakteriseer is. Nuwe navorsingsleerstel het ten doel om die kennistekort oor Afrika-mikrobiota te verminder...