Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Wees lief vir jou bene – beskerm jou toekoms
Meer as 200 miljoen mense regoor die wêreld word geraak deur osteoporose (OP), ʼn siektetoestand waar lae beendigtheid daartoe lei dat beenfrakture maklik voorkom. In Suid-Afrika sal een uit drie vroue en een uit vyf mans gedurende hulle...
US vereer prominente meningsvormers, beleidmakers, sake- en akademiese leiers
Gerespekteerde meningsvormers, sakeleiers, beleidmakers en prominente akademici is onder die nuutste groep ontvangers van eregrade van die Universiteit Stellenbosch (US). Die ontvangers is die meningsvormer, bemiddelaar en versoeningsagent...
Stellenbosch studente wen by skynhof
Universiteit Stellenbosch studente Mudzuli Rakhivane en Avuyile Gasela het deel gevorm van die span wat die 25ste African Human Rights Moot Court Competition gewen het, wat by die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof op Saterdag 8 Oktober...
Kwollokwium vir studente, personeel en RBS
AFRIKAANS VOLG BINNEKORT The Stellenbosch University management is committed to engagement with students, and various discussions in a variety of forums are continuing on campus. Due to earlier commitments the full Rector's Management Team...
Personeel uitgenooi om deel te neem aan Jaarlikse Sportdag
US-personeellede word uitgenooi om aan die 4 de Sportdag vir Personeel deel te neem. Datum: 24 November 2016 Plek: Coetzenburg-sportterrein Tyd: (12h30 vir) 13h00 – 17h00 Alle Fakulteite en Steundiensomgewings word aangemoedig om spanne...
Meer kinders oorleef kanker
Agt uit tien kinders met voldoende toegang tot gesondheidsorg het ʼn kans om kinderkanker te oorleef danksy vooruitgang op die gebied van medisyne en behandeling van dié siekte. Maar in Afrika lyk dié prentjie heelwat anders. "Kinders in...
Advokaat Thuli Madonsela aanvaar leerstoel in sosiale geregtigheid in US Fakulteit Regsgeleerdheid
Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch kondig met groot genoeë aan dat advokaat Thuli Madonsela, die onlangs uitgetrede Openbare Beskermer van die Republiek van Suid-Afrika, ʼn aanbod aanvaar het om ʼn leerstoel in...
PhD-navorsing in net 100 karakters opgesom
"TB vermoor sonder vooroordeel van mens tot grootwild, maar binnekort is dit iets van die verlede. Superheld gevind!" Met hierdie 100 karakters het dr Wynand Goosen die essensie van sy navorsing oor TB in grootwild raak opgesom en die...
Openbare lesing deur Lord Rowan Williams
Lord Williams, voormalige Aartsbiskop van Kantelberg (2002 – 2012), is tans die Meester van Magdalene College by Cambridge Universiteit. Hy word internasionaal erken as 'n vooraanstaande teologiese skrywer, geleerde en dosent. Hy het reeds...
Plantversamelingstog
Oor die 200 besonderse en skaars spesies plante is onlangs vir die US Botaniese Tuin versamel. Verskeie kwekers en botaniese tuine gelee in agt van die nege provinsies is besoek en oor die 5000km is afgelê in 10 dae. Die meeste plante is...