Popular searches
8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Internasionale netwerkgeleenthede vir twee US-joernalistiekstudente
Twee honneursstudente in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch is in die Histories Swart Kolleges en Universiteite – Afrika-korrespondentekorps, onder leiding van Howard Universiteit se Sentrum vir Afrikastudies, opgeneem...
US Museum bied boekbekendstelling aan ter viering van Suid-Afrikaanse vroue
'n Koffietafelboek ter viering van Suid-Afrika se formidabele vroue is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) bekendgestel. Die US Museum, in samewerking met die Transformasiekantoor, het die impakvolle bekendstelling van 66 Women...
SUNheart
SUNheart is van stapel gestuur om as platform te dien wat die entoesiasme en toekomsdrome van die talentvolle kardioloë en ondersteunende personeel van die Afdeling Kardiologie van Stellenbosch Universiteit en Tygerberg Hospitaal te...
ʼn Dag in die Lewe: Enos Lekala
As een van die dryfvere agter die Luister-, Leef- en Leer-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) maak Enos Lekala ʼn groot verskil aan studente se lewens. Ons vier Werkersdag in Mei en dra hierdie reeks profiele op aan ons...
Nuwe Direkteur: Regsdienste gereed om pad deur SA se veranderende hoëronderwyslandskap te vind
Prokureur Neville Naidoo het die belangrike taak om enige regsuitdagings en potensiële risiko's wat oor die Universiteit Stellenbosch (US) se pad kom, aan te spreek. Hy is sedert Februarie die Universiteit se Direkteur: Regsdienste nadat...
ʼn Dag in die Lewe: Khanyisa Xinwa
Khanyisa Xinwa is die Studente-ondersteuningskoördineerder by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, waar sy noodsaaklike leiding gee aan voorgraadse studente wat verskeie uitdagings die hoof moet...
Uitstalling van historiese foto’s van verkiesing 1994 by US te sien
Die krag van visuele stories was tasbaar by die onlangse opening van 'n uitstalling by die Universiteit Stellenbosch (US) wat die publiek toegang bied tot 'n unieke versameling werk deur een van Suid-Afrika se mees gevierde fotograwe. Die...
ʼn Dag in die Lewe: Alwin Mabuza
Alwin Mabuza doen veel meer as sy deel om ondersteuning vir en bewustheid van verskeie geldinsamelingsinisiatiewe, van die jaarlikse 'Giving Day'-veldtog tot die Kaapstad-fietstoer, te help genereer. Hierdie immer ywerige geldinsamelaar by...
Internasionale Verpleegstersdag: Verpleegsters die hoeksteen van gesonde samelewings, florerende ekonomieë
Internasionale Dag vir Verpleegkundiges is Sondag 12 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus skryf prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg- en Verloskunde dat verpleegkundiges ʼn bydrae tot die stabiliteit van die...
Biblioteeknavorsingsweek 'n ‘baken van inspirasie’ vir navorsingsuitnemendheid
Die belangrikheid van die strewe na uitnemendheid in alle aspekte van die navorsingsproses val vandeesweek onder die soeklig by die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek, wat van 13 tot 17 Mei 2024 plaasvind...