Popular searches
8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ilhaam Groeneward: Bemiddelaar vir die vooruitgang van vroue in sport
Op Vrouedag vertel Ilhaam Groenewald, Hoofdirekteur: Maties Sport, eerste vrouelid van SARU se uitvoerende raad en adjunkvoorsitter van Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA), ons meer oor haar reis en haar droom vir vroue in sport. Wanneer...
Nuutste uitgawe van Stellenbosch Papers in Linguistics
Stellenbosch Papers in Linguistics het onlangs sy nuutse uitgawe gepubliseer by http://spil.journals.ac.za/pu…. Ons nooi u graag om die Inhoudsopgawe hieronder te bekyk en dan ons webblad te besoek om die artikels te lees...
Ontmoet Allison Arendse: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Allison Arendse. Allison Arendse van Kuilsrivier wil eendag op haar...
Ontmoet Jaco Schoeman: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Jaco Schoeman.’n Opregte Weskuskind met ’n hart van goud wat mal is oor...
Ontmoet Ingrid Hartmann: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Ingrid Hartmann.As Ingrid Hartmann ’n dier was, sou sy ’n jagluiperd wees...
Voorgraads
Voorgraads - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch
Besoekende studente doen waardevolle ervaring op in SA skole
'n Groep studente van die Universiteit van Noord-Carolina se Charlotte-kampus (UNCC) het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs besoek om meer te leer oor Suid-Afrika se onderwysstelsel en om praktiese ondervinding in 'n ander konteks...
Voorste vroue-navorsers met nasionale toekennings vereer
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se top vroue-navorsers, prof Lou-Marie Kruger en me Caroline Pule, het Donderdag (11 Augustus 2016) nasionale erkenning ontvang toe hulle met die Departement Wetenskap en Tegnologie (DWT) se Vroue...
Genootskap sal navorsing oor MIV bevorder
Dr Moleen Zunza, ʼn kenner op die gebied van borsvoeding deur MIV-positiewe ma's, het vroeër vanjaar die gesogte Janssen/CTN Internasionale Nadoktorale Genootskap ontvang om haar navorsing op dié gebied uit te brei. Zunza beplan om met...
Contact
Contact