8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Hoe vroue in die akademie die grootste las dra van COVID-19
Hierdie artikel het aanvanklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.
#WomenofSU: Veg vir vroue se ekonomiese regte
Dr Nthabiseng Moleko is gewoond daaraan om op 'n hele rits stoele te sit. Sy is 'n dosent en navorser by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool, 'n digter, 'n skrywer en dien boonop as 'n kommissaris in die Kommissie op...
Voorskoolse leerder samel geld in vir Maties se #Train4Fees-veldtog
Michael Allcock (5) is in die pylvak van sy poging om 50 km af te lê ten bate van die Universiteit Stellenbosch se #Train4Fees-veldtog. Trouens, die veldtog se jongste fondsinsamelaar sal dalk selfs 'n paar ekstra kilometer by sy doelwit...
FGGW betreur die verlies van uitsonderlike klinikus en navorser
Lede van die bestuur van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het hul diep hartseer uitgespreek in reaksie op die nuus dat prof Lungile Pepeta, die Uitvoerende Dekaan van die Fakulteit...
Universiteit Stellenbosch brei astronomie-navorsingskapasiteit uit
Die Departement Fisika by die Universiteit Stellenbosch (US) se navorsingskapasitieit in astronomie en astrofisika word uitgebrei met die aanstelling van Prof Yin-Zhe Ma, 'n internasionaal erkende navorser op die gebied van...
US wetenskaplike aan die stuur van farmakogenomiese platform vir vinnige toets wat help met kankerbehandeling
ʼn R3 miljoen-toekenning van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) sal wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) in staat stel om die doeltreffendheid te bepaal van ʼn vernuwende geen-gebaseerde versorgingspunt...
Aanlynonderrig skep leergeleenthede, sê SPL dosent
Dit was die beste én terselfdertyd die slegste tye. Só beskryf dr Ruenda Loots, 'n dosent in die Skool vir Publieke Leierskap (SPL), die skuif na aanlynonderrig wat deur die Coronavirus-pandemie (COVID-19) genoodsaak is. Loots is die...
Endler Konsertreeks AANLYN EN ONTSLUIT
Soos konsertaanbieders elders in die wêreld, moes ook die Endler Konsertreeks – as deel van die Musiekdepartement aan die Universiteit van Stellenbosch – sy weeklikse konserte terughou as gevolg van COVID-19 en maatreëls in werking stel om...
Postdoktorale Genootskapbeurs: Beliggaming in/en Nuwe Testament interpretasie
NUWE TESTAMENT Postdoktorale Genootskapbeurs: Beliggaming in/en Nuwe Testament interpretasie 3 jaar tydperk Omvang van die navorsing: Die Fakulteit van Teologie, Universiteit Stellenbosch, kondig een postdoktorale genootskapsbeurs aan in...
Voltooiing van die virtuele Bergrivier-kanomarathon!
Prof Danie Brink, Dekaan van die Fakulteit Agriwetenskappe, het onlangs die veeleisende 4-dag, 240km Bergrivier-kanomarathon voltooi. Hierdie jaar is die 59ste jaar sedert die Bergrivier-kanomarathon aangebied word en wat strek vanaf Paarl...