8249 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Virtuele bespreking kyk na onbewuste vooroordele in die samelewing
Te midde van 'n wêreldwye koronavirus-pandemie het die voortslepende strukturele rassisme en bevooroordeling in alle sfere van die samelewing die afgelope maande weer onder skoot gekom in die #BlackLivesMatter-beweging. In 'n poging om van...
ʼn ‘Waardekrisis’ lê ten grondslag van die verwante biodiversiteit- en klimaatsnoodtoestand
Die onderwaardering van die natuur lê ten grondslag van die omgewingskrisisse wat tans deur die wêreld in die gesig gestaar word. ʼn Onlangse referaat met die titel “Diverse waardes van die natuur in volhoubaarheid" benadruk dat...
Wiskunde en geslag, nanovesels en immuniteit teen COVID-19
Die US se Fakulteit Natuurwetenskappe bied in volgende week 'n paar interessante gesprekke aan ter viering van Nasionale Wetenskapsweek wat vanjaar vanaf 27 Julie tot 31 Augustus plaasvind. Suid-Afrika se Nasionale Wetenskapsweek is 'n...
Fogarty-toekenning sal lig werp op TB-meningitis in kinders
Dr Karen du Preez, ʼn kliniese navorser by die Desmond Tutu TB-sentrum se Pediatriese TB-navorsingsgroep, het onlangs ʼn toekenning van ongeveer R9 miljoen ($540 000) ontvang van die Nasionale Instellings vir Gesondheid (NIH) in die VSA vir ʼn...
Meer as 80 studente neem deel aan die eerste virtuele SU Hackathon
Dit was die derde jaarlikse Hackathon, aangebied deur Innovus, die US se kantoor vir tegnologie-oordrag wat verantwoordelik is vir die kommersialisering van die intellektuele goedere van die Universiteit. Studente kon aan 'n Fintech...
Unieke Suid-Afrikaanse kuns om Matie-studente in nood te help
Die dorp Stellenbosch word binnekort die toneel van 'n unieke Suid-Afrikaanse kunsreaksie op die COVID-19-pandemie. Met hierdie inisiatief word beursstudente in die “verlore middelgroep", wat aan die Universiteit Stellenbosch (US) se...
US-navorsers ontdek nuwe spesies luise, chiggermyte
Twee nuwe luisspesies en ses nuwe chiggermyt-spesies wat die eerste keer deur onderskeidelik 'n nagraadse student en 'n navorser van die Universiteit Stellenbosch (US) op verskeie plekke in Suid-Afrika ingesamel is, het onlangs naam gekry...
#Researchforimpact: Instituut streef daarna om kinders tenspyte van uitdagings te laat floreer
Die inspirerende werk wat die Instituut van Lewensloop-gesondheidsnavorsing (ILCHR) in gemeenskappe doen resoneer met die visie van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) om gesondheid en...
Vroue oorkom baie struikelblokke
Ter viering van Vrouedag en –maand, skryf navorsers in meningsartikels vir die media oor hoe vroue in Suid-Afrika baie uitdagings wat hulle in verskeie sfere van die samelewing in die gesig staar, die hoof bied. Klik op die skakels hier...
Sensemaking systems change for entrepreneurship-led development
This series brings together scientists, practitioners and societal actors who use the frameworks of complexity and resilience thinking in their daily work to make sense of the complex dynamics of change and transformative processes. There...