8249 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US voer die botoon in die SA Tersiêre Wiskunde Olimpiade
Die Universiteit Stellenbosch het die botoon gevoer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, met ses US studente op die ranglys van die top 12. Bykans 300 studente van 17 universiteite het deelgeneem, met 'n...
Voedselsekerheid: talle revolusies is weens honger begin, sê Madonsela
“Talle revolusies is nie deur filosofieë begin nie, maar weens honger. " Hierdie waarskuwing oor die moontlike impak van die Covid-19-pandemie op Suid-Afrika is gerig deur prof Thuli Madonsela, bekleër van die Leerstoel vir Maatskaplike...
US betreur afsterwe van Japie van Zyl en Dirk Mudge
Die Universiteit Stellenbosch (US) is diep bedroef oor die nuus van die afsterwe van twee vooraanstaande Namibiese US-alumni, dr Japie van Zyl, een van die wêreld se voorste ruimtewetenskaplikes, en die politikus en 'vredesmakelaar', dr...
Eenheid vir Gelykwaardigheid se video’s oor sosiale ongeregtigede moedig deelname aan
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EqU) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n visuele kunste-projek op sosiale media bekend gestel om onregverdige diskriminasie en teistering, HIV-Vigs en ander sosiale ongeregtighede aan te spreek...
Internasionale erkenning vir navorsing oor pikkewynparasiete
Dr Marcela Espinaze, 'n nadoktorale genoot in biowiskunde by die Universiteit Stellenbosch, is gekies deur Cambridge University Press se vaktydskrif Parasitology vir die 2020 Early Career Researcher award vir die beste navorsingsartikel...
Covid-19 wys ons weereens: Moenie met Moeder Natuur mors nie
Gehaasde navorsing tydens die pandemie-paniek het twyfelagtige navorsing en samesweringsteorieë oor die oorsprong van die virus teweeg gebring – maar genetiese analise van die virus het bewys dat dit hoogs onwaarskynlik is dat dit in ʼn...
US hou eerste virtuele personeelbyeenkoms
Die Universiteit Stellenbosch (US) het “in 'n kort tyd baie bereik" en as personeel “het ons saam baie geleer", wat die US gehelp om in hierdie ongekende tyd vooruit te beweeg. Dit was die boodskap van die US se Rektor en Visekanselier...
Dra jou masker, sê US
“Deur jou masker te dra, beskerm jy nie slegs jouself nie. Dit beskerm ook mense om jou en dit is wat dit beteken om verantwoordelik te wees: om uit te kyk vir mense wat die grootste risiko loop met COVID-19," sê Prof. Stan du Plessis...
Dekaan van die Ingenieurswese, prof Wikus van Niekerk, ontvang buitengewone eer
Die dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch, prof Wikus van Niekerk, het die uitstaande eer ontvang om tot 'n Eregenoot van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Meganiese Ingenieurs (SAIMegI) verkies te word...
#WomenofSU: Bevordering van geslagsgelykheid en 'n gelyke speelveld vir vroue in die werkplek
Vroue trek aanhoudend aan die kortste ent in die werkplek. Prof Anita Bosch, bekleër van die navorsingsleerstoel oor vroue in die werkplek aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool, gebruik haar navorsing om geslagsgelykheid in die...