8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Jeug hét wat dit verg om Afrikadroom weer te laat vlam vat
“Mense sê dikwels die Afrikadroom is 'n vuur wat aan die uitbrand is en vars hout nodig het. Watter stomp(e) het ons in ons hande om dit weer te laat vlam vat?" So het prof Thuli Madonsela, voormalige Suid-Afrikaanse openbare beskermer en...
Personeelmobiliteit te midde van die “nuwe normaal”
Nie 'n enkele faset van die hoër onderwys het die impak van die wêreldwye COVID-19-pandemie en die gevolglike landwye inperking en internasionale reisverbod vrygespring nie. Soos die meeste ander instellings ter wêreld, het die...
Transformerende Studente-Ervarings
Die afgelope paar maande sedert ons vorige nuusbrief het die wêreld stadigaan gewoond geraak aan die “nuwe normaal" wat deur die wêreldwye COVID-19-pandemie meegebring is. Die Universiteit Stellenbosch (US) het fluks gevorder met sy...
Bou die legkaart van ons nuwe internasionaliseringsrealiteit
Internasionale mobiliteit, synde een van die hoekstene vir die internasionalisering van die hoër onderwys, beleef 'n uitdagende tyd. Die doelpale vir beplande studente-uitruilbesoeke en Study Abroad-programme hou aan skuif, en wat eers 'n...
Strategiese doktorale vennootskap met Universiteit van Groningen
In sy strewe na omvattende internasionalisering het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n netwerk van meer as 300 bilaterale vennootskappe met eendersdenkende instellings wêreldwyd opgebou. Dít is bereik deur funksionele skakeling, aktiewe...
Tyd vir innovasie om internasionalisering vir méér moontlik te maak
In 'n verdere aflewering van sy aanlyn reeks globale jeuggesprekke ter viering van Jeugmaand in Junie, het US Internasionaal oor die onderwerp van jeug en internasionale onderwys beraadslaag. Paneellede en gaste het oor die uitdagings van...
Oorsig van die US se aanlyn geleenthede vir April–Julie 2020
Vasbeslote om bedryfsvoortsetting te verseker, het die Universiteit Stellenbosch (US) die historiese eikelanings en unieke atmosfeer van die universiteitsdorp en sy kampus tydelik vir aanlyn platforms verruil om die verspreiding van COVID...
Nuwe hoof van fisioterapie ʼn kampvegter vir beroep
As kind het Conran Joseph daarvan gedroom om ʼn fisioterapeut te wees wat langs die sportveld staan. As ʼn belowende krieketspeler in hoërskool het hy ʼn besering opgedoen en moes hy self behandeling by ʼn fisioterapeut ontvang. Hierdie...
UNESCO-leerstoel in interkulturele bevoegdheid Die twee geleenthede voor die leerstoelbekendstelling 14-15 Augustus
Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) het onlangs twee dae se aktiwiteite met betrekking tot interkulturele bevoegdheid aangebied, wat uitgeloop het op die amptelike bekendstelling van die UNESCO-leerstoel in...
#WomenofSU druk hulle stempel af
Hierdie Vrouemaand bring ons weer hulde aan die Universiteit Stellenbosch se vrouenavorsers en -steunpersoneel en hulle fenomenale werk. Hieronder volg 'n blik op van die uitmuntende navorsing en innovasies deur US-vroue op die...