8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Sosiale media: dink twee keer voordat jy dit deel
Sosiale media, onder baie ander tegnologiese vooruitgang, is 'n 21ste-eeuse verskynsel. Dit het integraal geword in die kommunikasie en verbinding van mense op maniere wat voorheen ondenkbaar was. Die vryheid van toegang wat sosiale media...
Omgee vir kollegas lei tot PhD
ʼn Liefde vir die mense saam met wie sy werk en 'n behoefte om hulle gesonde keuses te sien maak om chroniese siektes te voorkom en beheer, was die motivering vir dr Darcelle Schouw se PhD-studie oor 'n gesondheidsbevorderingsprogram by haar...
US, Radio KC soek saam na energie-oplossings
Getrou aan sy verbintenis om maatskaplike, kulturele, omgewings- en ekonomiese ontwikkeling en verandering in gemeenskappe te bewerkstellig, het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs 'n Memorandum van Ooreenkoms (MoO) met Radio KC, 'n...
Ramprisikonetwerk Periperi U spring in om COVID-19 in Afrika te help bestry
Die Afrikabevolking is die snels groeiende ter wêreld. Die vasteland sal oor die volgende twee dekades byna die helfte van die wêreld se totale bevolkingsgroei uitmaak. Wanneer 'n ramp dus die vasteland tref, is die uitwerking op mense se...
Matie-broers werk saam met regering om COVID-19 te beveg
COVID-19 het reg oor die wêreld verwoesting gesaai, nasies tot stilstand gedwing en ekonomieë aan flarde gelaat. In Suid-Afrika is dit nie anders nie, soos vrese en onsekerheid toeneem oor wat om te doen omtrent die pandemie, en hoe om dit...
COVID-19-pandemie ook ’n geleentheid om noodsaaklike ekostelsels te herstel
Vrydag (22 Mei) word die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit gevier. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian skryf prof Michael Samways van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie dat die COVID-19-pandemie ons ook die...
Inligting oor welvaart essensieel vir SAID-doeltreffendheid
Die artikel It's going to cost SARS to put an effective wealth tax in place deur Ingrid Woolard, Dennis Davis en Tania Ajam is op 21 Mei 2020 deur Business Day gepubliseer. Kliek hier om die gepubliseerde artikel te lees. Prof Woolard is...
‘Elkeen kan ’n verskil maak’
As 'n jong seun wat in die Oos-Kaap grootgeword het, wou Sven Weidner gedurig 'n helpende hand uitreik na diegene in nood. Hy glo geen poging is te klein om 'n verskil te maak nie. “Dit hoef nie noodwendig 'n finansiële skenking te wees...
Biblioteek- en Inligtingsdiens oop vanaf 6 Julie 2020
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat sommige van die biblioteke vanaf 6 Julie 2020 oop is vir beperkte dienslewering aan kliënte. Die biblioteke wat oop is is: die US Biblioteek, Ingenieurs- en Bosboubiblioteek...
Ontsmettingstonnels vir Covid-19 het weglaatbare voordele en is moontlik onveilig
Hierdie artikel het oorspronklik op Daily Maverick verskyn. Lees die artikel hier .