8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die kwessie van maskers
Gedragsveranderinge is nodig om Covid-19 die hoof te bied. Maar dit gaan nie deur dwang gebeur nie; die regering moet nakoming deur middel van organisering op voetsoolvlak aanmoedig, skryf prof Ronelle Burger (Ekonomie) in ʼn artikel vir...
Nuwe opname verskaf kritiese data in stryd teen COVID-19
Die koronavirus-pandemie het Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese landskap hard getref en beleidsformulering en -implementering byna onmoontlik gemaak. Binne hierdie konteks werp 'n nuwe studie lig op wie hierdeur geraak word, hoe hulle...
The starting blocks to achieving your marathon goals!
Training for a marathon can be a daunting task, especially when you do not know where to start! With the Cape Town Marathon Virtual Run coming up in October 2020, we want to give you some tools to equip and empower you, to perform to the...
Mensdom sal méér moet doen as ons ineenstorting van oseaanstelsel wil verhoed
Ons het 'n nuwe verhouding tussen die mens en die oseaan nodig om die voortgesette oorlewing van die verskillende lewensnoodsaaklike funksies van die see te verseker, sê navorsing wat vandag (17 Julie 2020) in Nature Communications verskyn...
Transformatiewe Assessering Praatjie
Talks @ Stellenbosch University se nuutste episode van LOV se “Talking Transformative Assessment”-podsendingreeks, voer Elzette le Roux en Hanelie Adendorff (Sentrum vir Onderwys en Leer) ’n prikkelende gesprek met Magriet de Villiers van...
Webinar: Strategieë vir die hantering van onsekerheid.
In hierdie webinar, gesels Prof Martijn van der Steen, met ons 2020 Meestersgraad in Publieke Administrasie studente onsekerheid in beleidmaking en bestuur in komplekse stelsels. Kliek hier om toegang te verkry tot die webinar wat op 16...
The 3rd Number of the Voice of the Local African Manager July 2020.
ALGA of UCLG Africa is honored to share with its 3rd Number of the Voice of the Local African Manager July 2020. UCLG-Africa and its Academy would like to take this Opportunity to express to all its sincere thanks and profound gratitude...
Mandela het voorbeeld gestel deur sy waardes te leef
Op Saterdag (18 Julie) het ons Mandeladag gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik Mail & Guardian en News24, skryf Dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en...
Ekonomiese inkrimping weens Covid-19-pandemie laat belastingbasis kwyn
Die artikel Little tax room to manoeuvre as Covid-19 pandemic triggers bleaker contraction deur Tania Ajam, Dennis Davis, Deborah Tickle en Ingrid Woolard is op 19 Julie 2020 in die Daily Maverick gepubliseer. (Die skrywers is lede van die...
Personeelwelwees gedurende COVID-19 en daarná
Met die voortslepende wêreldwye COVID-19-krisis sorg baie akademiese instellings, sowel plaaslik as internasionaal, dat hulle prioriteit gee aan personeellede en studente se welstand en geestesgesondheid. As deel van die Universiteit...