Skip to main content

Steps needed to publish content:

  • Change the Afrikaans translation to the "review" state.
  • Change the English version to the "review" state.
  • Change the review state to "Published" and save. Both translations will publish at the same time.

Leonore Bredekamp

Leonore Bredekamp

AKADEMIESE PERSONEEL

Leonore Bredekamp

BAMus, MPhil in Moderne Vreemde Tale

Email: [email protected] 
Tel: x2176

Leonore Bredekamp het die BAMus-graad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, en ook die MPhil in Moderne Vreemde Tale (met toespitsing op Tegnologie en Taalonderrig). As dosent is sy as multi-media spesialis verantwoordelik vir etnomusikologiese navorsing, en doseer musiektegnologie op eerstejaarvlak in die BMus-program. Sy is ook aktief betrokke by teaterproduksies en instrumentale ensembles as elektriese en akoestiese basghitaarspeler.