Popular searches
8342 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die wetenskap kán gedekoloniseer word
Die wetenskap kan gedekoloniseer word, maar dan sal ons moet erken dat ons kulturele erfenis en Westerse moderniteit ʼn rol speel in die wyse waarop wetenskap onderrig word, skryf drr Margaret Blackie (Chemie en Polimeerwetenskap) en Hanelie...
Maties-ingenieurstudent wen SA Wiskunde Olimpiade
Ralph McDougall, 'n tweedejaarstudent in ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), was die algehele wenner van die negende Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, wat op 22 Augustus vir die eerste keer via 'n aanlyn...
Prof Moosa aangestel as voorsitter van MAK vir Orgaanoorplanting
Vir die afgelope halfeeu was Suid-Afrika ʼn pionier van orgaanoorplanting. In 1966 het ons die eerste nieroorplanting op die kontinent uitgevoer, en net ʼn jaar later, die eerste hartoorplanting in die wêreld. Ten spyte van hierdie baanbreker...
#Researchforimpact: Hoë suikerinname tydens swangerskap en vroeë kinderjare kan die breinstruktuur permanent beïnvloed
Dit is moeilik om te dink dat suiker 'n paar honderd jaar gelede feitlik onbekend was. Die afgelope vier dekades was daar 'n toename in suikerverbruik van 127% per capita, ondanks die feit dat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) 'n...
Vrouemaand eindig op ʼn hoë noot vir twee US-akademici
Vir twee jong wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) was Augustus ekstra spesiaal toe hulle uitgevind het hulle is as finaliste vir die 2023- Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings (SAWiSA) genomineer. Die nasionale...
Ons moet nou optree ter wille van ons kinders
Hierdie artikel is op 25 Augustus, 2020 op The Journalist gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .
Navorsers op soek na nog olifantluise
Om 'n luis op 'n olifant raak te sien, is beslis nie die maklikste ding op aarde nie! Daarom vra 'n bewaringskundige aan die Universiteit Stellenbosch (US) die hulp van veeartse en mense in die wildbedryf met die insameling van dié kleine...
Biblioteeknavorsingsweek: ’n Wenner
Deelname aan die jaarlikse Navorsingsweek van die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch het alle verwagtinge oortref. Van die ongeveer 1 309 biblioteekgebruikers wat bespreek het vir die 12 aanlyn sessies wat...
Simposium verken uitwerking van COVID-19 op sosiale impak
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir Sosiale Impak het pas sy jaarlikse Sosiale Impak-simposium aanlyn aangebied en het personeel en studente genooi om saam met hulle te kyk na die uitwerking wat COVID-19 op sosiale impak...
Nuwe SR kies voorsitter en ondervoorsitter
Die verkiesing van die 2020/21 Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch is vandeesweek suksesvol afgehandel met die aankondiging van die nuut-verkose voorsitter en ondervoorsitter. Xola Njengele, 'n nagraadse student in die...