Popular searches
8246 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
SciMathUS: Tweeling se dubbele sukses danksy tweede kans
As die eerste tweeling wat die SciMathUS-program voltooi het, dien Rochelle en Jennelle Cloete as skitterende voorbeelde vir moedelose matriekleerlinge - dat tweede kanse soms twee keer aan dieselfde deur kan kom klop. Die SciMathUS...
US-chirurge soek strategieë om borssifting meer toeganklik te maak
Daar is tans geen nasionale borssiftingsprogram in Suid-Afrika nie. Terwyl baie vroue toegang het tot individuele borswaarneming (mammogram en ondersoek), het die meeste vrou in die land geen toegang tot sifting nie. Groot kliniese...
Besoekende professor beklemtoon vroulike oudstryders se bydrae tot die struggle
'n Besoekende professor van die Verenigde Koninkryk werk tans aan navorsing oor 'n fassinerende deel van Suid-Afrika se geskiedenis in die 20ste eeu deur die rol van vroue in die land se vryheidstryd te bestudeer. Prof Azrini Wahidin van...
Hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika
Die African Procurement Law Unit (APLU), wat by die Universiteit Stellenbosch (US) Regsfakulteit gehuisves word, het 'n nasionale gesprek oor hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika tydens 'n tweedaagse byeenkoms in Johannesburg van...
Toonaangewende epidemioloog word direkteur van Populasiegesondheidsinnovasie by SERI
Prof Frank Tanser, 'n toonaangewende Suid-Afrikaanse navorser op die gebied van MIV, het hom by die Sentrum vir Epidemie-reaksie en Innovasie (SERI) aangesluit as direkteur van Populasiegesondheidsinnovasie. He is gesamentlik as professor...
Auxin | Emeritus professor Chrissie Boughey | Kritikaliteit en sosiale geregtigheid
Titel: Kritikaliteit en sosiale geregtigheid Aanbieder: Emeritus professor Chrissie Boughey Chrissie Boughey het jare lank op die terrein van onderrig en leer in die hoër onderwys gewerk. Sy het haar werk uit ’n kritiese oogpunt benader...
ChatGPT in die kollig by US-seminaar
Die groot gonswoord van 2023, ChatGPT, het vandeesweek onder die loep gekom by die eerste van 'n splinternuwe reeks seminare op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch. Hierdie eerste – en baie insiggewende – lesing in die Media...
US-samewerking bied broodnodige ondersteuning aan geweld-slagoffers in Kaapse Wynlande
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy verbondenheid tot die stryd teen geslagsgebaseerde geweld (GBG) versterk deur die Ring for Peace Cape Trust (RfPCT) se uitnodiging te aanvaar om aktief deel te neem aan die stigting van die US...
Vennootskappe belangrik om natuurlewe te beskerm
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van vennootskappe vir die bewaring van wilde diere en plante. Klik op die skakels hier onder...
Stefan ‘opgewonde’ oor unieke PhD-geleentheid wat oor drie kontinente strek
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Stefan Botha, het ʼn unieke volledige drie-jaar lange beurs ontvang om 'n PhD in die veld van pre-eklampsie te doen. Volledige artikel...