Popular searches
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nuwe departemente & afdelings
Na deeglike konsultasie het die Fakulteitsraad en die Senaat aan die einde van verlede jaar die besluit goedgekeur om die Departement Interdissiplinêre Gesondheidswetenskappe (DIGW) te ontbondel, met inwerkingtreding op 1 Januarie 2017. Die...
Versterking van Suid-Suid-samewerking: Besoek aan Bogotá, Colombia
Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SU Internasionaal) brei sy streeksvennootskapsbenadering verder uit deur samewerking te bevorder in dele van die wêreld waar die universiteit tans minder verteenwoordig is in...
Eerste “onderrighandboek” oor outofagie nou beskikbaar
'n Komplekse sellulêre proses genaamd outofagie is die onderwerp van 'n belangrike nuwe handboek wat meer as 30 jaar se navorsing in hierdie groeiende studieveld saamvat. Outofagie is 'n proses waardeur uitgediende, toksiese of beskadigde...
'n Matie wat bande bou, van Stellenbosch tot Frankfurt
In Duitsland ontmoet ons Arnim Ritter, 'n finansiële foendi met 'n hart vol aangename Stellenbosse herinneringe, 'n groeiende jong gesin, en 'n passie om by die Matie-gemeenskap betrokke te bly. Arnim woon 20 minute buite Frankfurt am Main...
Ingenieur-opvoeder leer jonges van chemie en chutzpah
Ons hop oor na Wes-Londen, waar ons Karien Botha raakloop. Dié voormalige ingenieur is deesdae 'n chemie-onderwyser, en boonop een van ons mees energieke en inspirerende vrywilligers. Karien se liefde vir die wetenskap, onderwys en die...
Oorbrug vastelande en verskuif denke, uit Parys
Ons stel graag 'n dinamiese Matie bekend wat uit die hartjie van Europa groot dinge vermag. Sine Maphumulo woon in Parys, waar sy haar professionele passie vir finansiering met haar toewyding aan inklusiewe ontwikkeling kombineer. Sy is ook...
Maties laat sing die speke van Londen na Brighton vir 'n goeie saak
'n Groep vasberade alumni verruil op 14 September vir die sewende opeenvolgende jaar die stad se sypaadjies vir landelike lanings wanneer hulle die ikoniese Londen-na-Brighton-fietsrit van 89 km aandurf. Maar die span van nege Maties doen...
Wat 'n winskoop!
Ons het 'n hele paar lekker voordele en kortings vir Maties-alumni in die Globale Noorde beding. Kyk 'n bietjie hier onder, en geniet. Nuwe SACCUK-vennootskap voordelig vir alumni Ons kondig graag 'n splinternuwe vennootskap tussen die...
Mikroskuilings belangrik vir oorlewing van insekte
Mikroklimate – in teenstelling met grootskaalse makro klimaatsmodelle op streeks- of selfs globale vlak – kan 'n oplossing bied om die negatiewe impakte van ekstreme weersomstandighede op reeds kwesbare insekpopulasies te neutraliseer. Dit...
Geval van breinvliesontsteking by Universiteit Stellenbosch
Beste kollegas en studente Hieronder volg 'n belangringrike Universiteitsverklaring vir julle kennisname: Geval van breinvliesontsteking by Universiteit Stellenbosch Die gesondheid, veiligheid en welstand van alle personeel en studente...