Gewilde soek terme
8154 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Wat sal die impak van ons navorsing, en ons onderrig en leer op die samelewing wees teen 2118?
Die impak van navorsing oor die volgende 100 jaar was die onderwerp wat lede van die Sosiale Impak-komitee in die Fakulteit AgriWetenskappe, Universiteit Stellenbosch (US), by hul simposium in Augustus 2018 bespreek het. Hierdie simposium...
PPS-stigting skenk 10 800 kospakkies vir #Move4Food
Die PPS-stigting, een van die Universiteit Stellenbosch (US) se gereelde skenkers, het by die US se eerste 24-uur Kampus Skenkingsdag aangesluit om 50 bokse nie-bederfbare voedselitems te skenk. Hierdie 50 bokse bevat elk 36 kospakkies en...
Die werklike redes agter inentingsteenstand
Inentingsteenstand is 'n komplekse fenomeen wat verstaan moet word binne die spesifieke konteks waarbinne dit plaasvind. Dit is volgens Elizabeth Oduwole, 'n PhD student in die Departement Globale Gesondheid, se Afdeling Gesondheidsisteme...
Studente, personeel en alumni steun #Move4Food-veldtog
Hulle het fietsgery, aan 'n 24-uur spin-a-thon deelgeneem, gestap en gehardloop... Studente, personeel en alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs hul volle steun aan die student-geïnspireerde #Move4Food-veldtog toegesê -...
Boek gedenk 100 jaar van natuurwetenskappe by die US
'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), is vanaf 1 Oktober 2018 beskikbaar. Hierdie gedenkboek...
Van twee kassies tot 170 laboratoriums binne die bestek van ’n eeu
Dit is moeilik om te glo dat al die glasware en chemikalieë vir die eerste professor in Wiskunde en Natuurkunde se 'Laboratory for Experimental Sciences' 'n eeu gelede in twee klein kassies in 'n tweevertrekgebou (wat vandag nog in...
Ongemak die aansporing tot sukses
In 2008, nadat hy matriek geslaag en ses maande lank in 'n hotel in Engeland gewerk het, het Matie-alumnus en komende Loopbaankafee-spreker Philip Parrock een ding besef – hy was nie gereed om voort te ploeter in 'n werk wat hom nie...
Boek gedenk 100 jaar van natuurwetenskappe by die US
'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), is vanaf 1 Oktober 2018 beskikbaar. Hierdie gedenkboek...
Konvokasievergadering op 8 November gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 8 November 2018.Alle US-gegradueerdes, -gediplomeerdes, en alle voltydse akademiese...
US dankbaar vir skenking aan behoeftige studente
“Ons is dankbaar vir mense wat met ruimhartige skenkings dit vir ander moontlik maak om ʼn goeie opvoeding te kry. Ons bedank hulle omdat hulle help om die lewens van studente ten goedde verander." Met hierdie woorde het Prof Wim de Villiers...