Gewilde soek terme
8132 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Eskom-befondsing hou drome van hoër onderwys lewendig
Vyftig verdienstelike hoërskoolleerders kan ’n tweede kans verdien om hul eksamenpunte in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) te verbeter en toelating tot universiteitsopleiding te verkry danksy die Eskom-ontwikkelingsfonds se...
Het Jan Marais Fonds skenk meer as R10m aan US
Studente wat beurse benodig, asook verskeie projekte aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal eersdaags voordeel trek uit ’n finansiële inspuiting van meer as R10 miljoen wat die US vanjaar van die Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF)...
Totsiens, Martie van der Linde
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eie “koningin van funksies” is nie meer met ons nie. Martie van der Linde, Bestuurder: Verhoudingsbou in die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge, is onverwags in die vroeë oggendure van Dinsdag...
Geïntegreerde jaarverslag nou beskikbaar
'n Eksemplaar van die US se geïntegreerde jaarverslag – wat die Raad op 18 Junie goedgekeur het – is voor die sperdatum van 30 Junie by die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding afgelewer. Die res van die gedrukte oplaag het in Julie by...
FGGW bied in 2019 voorgraadse program in Verpleegkunde aan
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch sal met ingang 2019 ʼn Baccalaureus in die Verpleegkunde aanbied, en belangstellendes kan nou aansoek doen. Die Departement Verpleeg- en...
Dr Luhabe inspireer toekomstige leiers by FVZS-erelesing
“Ons het leiers met durf en visie nodig. Ons het leiers nodig wat aktief betrokke kan raak waar daar geen verandering is nie en ons het leierskap nodig wat ons gemeenskappe opvoed, inspireer en bemagtig." Dit was van dr Wendy Luhabe se...
Maties wil studentehonger met reuse insameling beëindig
R10 miljoen in 100 dae om volhoubare voedselbanke op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse te skep om te verseker dat geen Matie vir die volgende drie jaar op ʼn leë maag moet studeer nie. Dít is die ambisieuse doelwit van die Universiteit...
Diversiteit skep 'n dinamiese werkplek
Hoewel geslagsgelykheid al eeue lank bespreek word, bly dit 'n omstrede onderwerp. Twee vooraanstaande navorsers op die gebied, Ronald Burke en Susan Vinnicombe, reken gender het 'n “sakekwessie" eerder as net 'n “vrouekwessie" geword. In...
Monteverdi in die Endler
Die unieke aard van die onlangse rare “rooi maan"-verduistering is miskien 'n toepaslike beeld vir die unieke musikale gebeurtenis in die Endlersaal op 1 en 2 September. Dit is 'n geleentheid wat toegewyde plaaslike musiekliefhebbers nie...
Hoofdirekteur: Terugblik oor vier jaar by Maties Sport
In Augustus – Vrouemaand – het Maties Sport se hoofdirekteur, Ilhaam Groenewald, haar vierde jaar by die Universiteit Stellenbosch (US) gevier. Haar kontrak se hernuwingdatum is in 2019, en sy sal baie graag haar werk hier wil voortsit en...