Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Top student self-gemotiveerd, nederig en saggeaard, sê skripsieleier
"Ek was bly en terselfdertyd 'n bietjie geïntimideer deur die verantwoordelikheid om die skripsieleier van só 'n bekwame student te wees," sê dr Brian van Vuuren van sy student Jacqueline Kazmaier, wat die Universiteit Stellenbosch se...
Heel eerste naaldekoker-hommeltuigprojek soek ondersteuning om op te styg
Navorsers hoop dat publiek se ondersteuning hulle sal help om Oos-Afrika se naaldekokers te kiek Wil jy 'n vroeë Kersgeskenk gee aan 'n navorser wat passievol is oor naaldekokers? Oorweeg dan om ʼn skarebefondsing-projek ( crowdfunding) te...
US Ingenieurstudente uitgedaag om wyer te dink
Dit is nie aldag dat studente in die ingenieurswese uitgedaag word met konsepte wat dalk meer in die Sosiale Wetenskappe tuishoort nie. Maar in die Ing.-kurrikulum van die US is dit wel die geval en is 'n module nl. Komplementêre Studies...
Woorde om te onthou van die Universiteit Stellenbosch se Gradeplegtighede in Desember 2017
Die Universiteit Stellenbosch het 5 720 grade, sertifikate en diplomas op agt gradeplegtighede in Desember 2017 in die Coetzenburgsentrum toeken. Dit is 420 meer as in Desember 2016, en 700 meer as in Desember 2015. Die week se totaal...
Innoverende Uitgebreide Onderwys-opleidingsprogram bekend gestel
Die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Wes-Kaapse Regering se Naskool-Spelwysiger-program, Gemeenskapskas en Rutgers Universiteit (VSA), het pas ‘n spesiale program bekend gestel vir mense wat leerders uit voorheen benadeelde...
Suid-Afrika se dubbele wanvoeding-uitdaging: honger en vetsug
Baie Suid-Afrikaners ly honger. Terselfdertyd neem vetsug toe. Dit is nie verbasend nie – albei is vorme van wanvoeding en is geneig om saam voor te kom. Die gelyktydige bestaan van armoede en vetsug is 'n globale verskynsel. Armoede lei...
Eerste Kongolese doktor in AgriWetenskappe by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van die hoër onderwysinstellings in Suid-Afrika wat gereeld die meeste PhD's oplewer. Sommige van hierdie doktorsgrade word ook aan studente uit ander Afrika-lande toegeken. Een so ʼn student is...
Fakulteit verwelkom nuwelingstudente
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe verwelkom vanjaar sowat 1 500 nuwelingstudente, van wie 'n rekordgetal van 86% aanlyn geregistreer het. Onder hulle is die eerste groep van 22 studente wat ingeskryf het vir die nuwe...
US gereed vir Vensters 2018
Duisende besoekers sal na verwagting op (Vrydag) 2 Februarie koers kies Stellenbosch toe vir die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse aanbieding van Vensters waar nuwelingstudente die geleentheid gebied word om gehore met hulle eie...
#HelloMaties - Aan die verloorkant?
Studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het toegang tot 'n omvattende reeks ondersteunings- en ontwikkelingsdienste wat deur die Sentrum vir Studentevoorligting en Ontwikkeling (SSVO) aangebied word. Hierdie dienste word deur 'n...