Popular searches
8129 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Transformasiegesprek spreek morele leierskap aan
Met huidige leiding van President Jacob Zuma, het Suid-Afrika 'n land geword met bitter min moontlikhede en waaruit slegs 'n klein handjievol mense kan voordeel strek. Struggle-veteraan en voormalige Minister van Intelligensie, Ronnie...
Ekoloë omhels tegnologie om biodiversiteit te beskerm
Inligtingstegnologie word toenemend een van die belangrikste instrumente wat ekoloë kan gebruik om die wêreldwye verlies aan biodiversiteit teen te werk. Maar slegs 5% van alle bestaande databasisse oor faktore wat biodiversiteit bedreig –...
Van der Merwe ewenaar wêreldrekord
Maties Parasport se Fanie van der Merwe het die skare op hul voete gehad met sy wêreldrekordtyd in die 100m (T37) en homself heeltemal verras. Van der Merwe het die tyd van 11.46 sekondes op die eerste dag van die ASA Senior Baan- en...
US nagraadse studente en na-doktorale genote besoek Parlement
`n Groep US nagraadse studente en na-doktorale genote het op 19 April 2016 die Minister van Wetenskap en Tegnologie, Naledi Pandor, se begrotingsrede in die Parlement bygewoon. Die besoek was op uitnodiging van Minister Pandor en is deur...
Navy expects Bath Iron Works’ delivery of stealth destroyer to be almost three years late
The Navy now estimates delivery of the DDG-1000, the first of three Zumwalt-class vessels in a $22.4 billion program, bymidyear, according to the Defense Department‘s annual ―Selected Acquisition Report‖ on the program. In 2010, the...
Besige maand lê voor vir Steinhoff Maties Hokkie-mans
Daar lê 'n besige maand voor vir die Steinhoff Maties Hokkie-mans en hul nuwe afrigter, Ashlin Freddy. Spanlede kan tussen 22 April en 23 Mei in tot 19 wedstryde in drie verskillende toernooie speel. Die interprovinsiale toernooi word...
Griepinspuiting beskerm studente en pasiënte
'n Groep van 100 vierdejaar-studente het die griepinspuiting ontvang – nie net om hulself teen die griep te beskerm nie, maar ook om te verseker dat hulle nie dié kiem aan pasiënte oordra wanneer hulle opleiding ontvang nie. Die groep MB...
Vroue weier om te swyg oor verkragtingskultuur
Vroue is moeg daarvan om vir verkragting geblameer te word en weier om langer hieroor stil te bly, skryf prof Amanda Gouws van die Departement Politieke Wetenskap in haar gereelde rubriek in Die Burger op Dinsdag (3 Mei 2016). Lees die...
Vyf nuwe spesies fluweelwurms uit Suid-Afrika
Vyf nuwe spesies van die enigmatiese fluweelwurm ‒ een van die mees antieke geleedpotiges wat nog steeds in Suid-Afrika se mistige woude voorkom ‒ word beskryf in 'n nuwe studie wat onlangs in die vaktydskrif Cladistics gepubliseer is...
Gestremdheid kry Samantha nie onder
Die tweedejaar mediesestudent, Samantha Stander, oorkom daagliks baie uitdagings. Hierdie 22-jarige is gebore met ernstige oorerflike ontwikkelingsdisplasie in albei haar heupe en dokters het vir haar ma gesê dat sy nooit sal kan loop nie...