Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Fisioloog ontvang ere-genootskap
Prof Barbara Huisamen is as Ere-genoot van die Fisiologiese Vereniging van Suider-Afrika (Physiology Society of Southern Africa [PSSA]) aangewys. Sy het hierdie gesogte toekenning ontvang ter erkenning van jare se volgehoue ondersteuning...
Alles wat jy moet weet oor Opedag 2016
Die Maties Opedag word beskou as die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor universiteitstudie, loopbaankeuses, beurse en lenings; studentegelde; koshuisplasing, sportgeleenthede, akkommodasie...
FNB Maties bly bo
'n Driekuns van drieë deur die FNB Maties-vleuel Duncan Saal het gesorg dat die span van Stellenbosch vir FNB Tuks kon klop voor 'n opgewonde skare in die Danie Craven-stadion. FNB Maties het uiteindelik 'n oorwinning van 29-16 behaal om...
Maties Netbal gaan van krag tot krag
Maties Netbal het 2015 op 'n hoë noot afgesluit nadat hulle die finaal van die Varsity Sports-netbalkompetisie op hul tuisveld aangebied het. Met die diepte en ervaring van die huidige spelers hoop die span om van krag tot krag te gaan. Hul...
Libertas wen Steinhoff-eerstejaarstoernooi
Libertas het 'n stokkie gestreek voor Dagbreek se planne om die Steinhoff-eerstejaarstoernooi vir 'n vyfde agtereenvolgende keer te wen, toe hulle die Bloutrein met 20-0 in die finaal geklop het. Volledige vertaling in Afrikaans volg...
Rekord Bestuur sagteware: is dit tot you voordeel?
Rekord bestuur sagteware: opsommend Goeie Rekordbestuur sagteware beskik oor vyf kern eienskappe: 1. Rekord Navolging: Hierdie is die basiese funksie van goeie RM sagteware. Wanneer 'n rekord deur 'n gebruiker gebruik moet word, kan die...
US Woordfees bied diskoerse wat almal raak
Diskoers speel tradisioneel 'n groot rol by die US Woordfees en in 2016, met sy talle uitdagings, dra hierdie sessies ekstra gewig met onderwerpe wat elke Suid-Afrikaner raak. Die Vriende van Afrikaans/ATKV-debat oor of 'n ontwikkelende...
Suksesvolle Opedag vir Fakulteit Opvoedkunde
Die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n suksesvolle Opedag aangebied, met ongeveer 10 000 Graad 11- en Graad 12-leerders, ouers en onderwysers wat die dag bygewoon het. Dit was die tweede jaar wat die Opedag op ʼn Saterdag gehou is. By...
US reageer op ‘verkragtingskultuur’
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem geruime al tyd sterk standpunt in teen alle vorm van seksuele wangedrag en geweld teenoor vroue. Die Rektor se Bestuurspan (RBS) het dus met kommer kennis geneem van onlangse bewerings van ʼn...
US en Fraunhofer werk saam op waternavorsing
Die eerste werkswinkel tussen die Universiteit Stellenbosch en die Fraunhofer Water Systems Alliance (SysWasser) is deur 31 afgevaardigdes bygewoon, insluitend verteenwoordigers van die Waternavorsingskommissie, ERWAT en die Stad Kaapstad...