Popular searches
8392 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    Wêreldomgewingsdag: Ons toekoms hang van gesonde omgewing af
  Saterdag 5 Junie was Wêreldomgewingsdag. In meningsartikels vir die media, maak Proff Chris Reddy (Departement Kurrikulumstudie) en Oliver Ruppel (Departement Handelsreg) die punt dat ons die omgewing moet beskerm omdat ons toekoms daarvan...
      Stellenbosch University
    #USjeugdag: ‘Moet nooit jou drome laat vaar nie’
  Vir dramastudent, John Graayenstein, is die feit dat hy bloot homself kan wees en sy hart kan uitsing, die ding wat hy die meeste van die Universiteit Stellenbosch Koor geniet. In die maand waarin Jeugdag gevier word, plaas ons die kollig...
      Stellenbosch University
    Jongste nuus oor assesserings en semesterdatums
  2 Julie 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) het verlede week aangekondig dat die A2- en A3-assessersings ná die reses hervat sal word, en dat dit aanlyn sal geskied. Ons wil graag die...
      Stellenbosch University
    Sinchrotron-kundigheid by Universiteit Stellenbosch gevestig
  Twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch se Departement Biochemie, dr Anton Hamann en dr Blake Balcomb, is suksesvol as proteïen-kristallograwe opgelei danksy die Synchrotron Techniques for African Research and Technology ( START)...
      Stellenbosch University
    Internasionale erkenning vir US-fisioloog
  Prof Kathy Myburgh, uitgelese professor en bekleër van die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in Integrale Skeletspier Fisiologie, Biologie en Biotegnologie by die Universiteit Stellenbosch, is onder 'n uitgesoekte groep fisioloë vanoor...
      Stellenbosch University
    Studente-entrepreneurs skep toep om straatverkopers te help
  Die artikel " Young techies set to impact township economies" deur deur Keshia Africa is op 2 Julie 2021 in die Weekend Argus gepubliseer. Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier. Foto (verskaf): Die hackathon-wenspan Basket sal...
      Stellenbosch University
    iKaya Primêre skool skakel sy sonpalene-selsel aan
  Stellenbosch se iKaya Primêre Skool in Kayamandi het die tweede skool op die dorp geword wat voordeel gaan trek uit groen inisiatiewe van die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (DHED), die Universiteit Stellenbosch (US). se sosiale impak...
      Stellenbosch University
    Interessante feite oor hoe Suid-Afrikaners hul wyn kies
  Smaak, aanbevelings deur vriende en kenners, wyndruifvariteite en handelsmerke is maar net van die goed wat Suid-Afrikaners oorweeg wanneer hulle 'n bottel wyn koop. Dit is volgens prof Marlize Terblanche-Smit van die Universiteit van...
      Stellenbosch University
    Befondsing help US om industriekoste van navorsingsproteïene te sny
  Die Universiteit-tegnologiefonds (UTF) en INNOVUS (Universiteit Industrie-interaksie en Innovasie-maatskappy van die Universiteit Stellenbosch) het onlangs befondsing beskikbaargestel aan navorsers by die Universiteit Stellenbosch (US) om...
      Stellenbosch University
    US medeborg van nuwe Nature Africa-navorsingspublikasie
  Die Universiteit Stellenbosch (US) is medeborg van ʼn nuwe aanlyn-tydskrif wat verslag doen oor wetenskaplike navorsing en kwessies oor wetenskapbeleid regoor Afrika. Nature Africa is deur Springer Nature van stapel gestuur en sal navorsing...