Institusionele nuus
Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners
'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en...
Persverklaring
SU-UIC keur vrystelling van 2022 IEB-ISC uitslae goed: "Afrika se eerste internasionale skoolverlaterskwalifikasie."
Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.
Toekennings en mylpale
MFM skitter by SA Radio-toekennings
Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26...
Sport
Maties Sport Netbal en Sentrum vir Sportleierskap Gee Terug
As deel van hul bydrae tot die eerste Netbal Wêreldbeker wat in 2023 deur Suid-Afrika in Afrika aangebied word, het Maties Sport Netbal en die Sentrum vir...
Sport
Matie Netbalspeler teken by Leeds Rhinos
Deur Kara Olivier
Maties Netbalspeler Nicola Smith het onlangs 'n ses maande speelkontrak met die Engelse netbalspan, Leeds Rhinos, geteken. Die talentvolle...
Sport
Maties se Laka begin nuwe hoofstuk by Kovsies
Maties Sport se Direkteur van Ondersteuningsdienste, Jerry Laka, begin na sewe jaar ’n nuwe hoofstuk in sy loopbaan as een van Suid-Afrika se voorste...
Persverklaring
Laaste voorbereidings vir eerste rondte IEB-ISC-eksamens
Alles is so te sê gereed vir die eerste rondte eksamens vir die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Eksamineringsraad se Internasionale Sekondêre Sertifikaat (IEB...
Sport
Vroue in Sportleierskap – Sy Droom Groot vir Haar Klein Dorp
Deur Jamie Wyngaardt
'n Klein dorpie in die Wes-Kaap het beteken dat Andrea de Waal nie soveel geleenthede gehad het om sport te speel soos ander skole dalk sou...
Persverklaring
Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“
Deur deel te vorm van die herdenking van Vrouemaand stel ons 'n paar profiele van #VrouevanSU saam. Hierdie week het ons 'n kans gehad om met Mia Andersen te...
Sport
Maties Sport bemagtig HP-afrigters deur afrigtersforum
Maties Sport Hoëprestasie-eenheid (HPU) het vanjaar 'n afrigtersforum begin om ons afrigters in verskillende areas van sportkundigheid te bemagtig.
Die eerste...