8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Emosiegerigte Paartjieterapie in Uganda
Emosiegerigte paartjieterapie (EFCT) is een van slegs enkele verhoudingsterapiemodelle met bewese doeltreffendheid in diverse kulturele kontekste. Die meeste van die navorsing hieroor is egter in Noord-Amerikaanse en Europese kontekste...
Dr Roomaney – een van 51 SA academici gekeur vir bevorderingsprogram
Dr Rizwana Roomaney, 'n lektor in die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is gekeur as een van 51 swart akademici van reg oor Suid-Afrika om deel te neem aan die Black Academics Advancement Programme vir 2020. Sy is een...
CS4D 2020: Sorg vir ons versorgers in die tyd van COVID-19
Afrikaans volg binnekort.
Implikasies van vlak 3-risiko-aanpassing vir US-koshuise
29 Mei 2020 Beste studente Die land verskuif binnekort na risikovlak 3 en dit is te verstane dat die onlangse aankondiging van hierdie risiko-aanpassing bykomende vrae by ons studente laat onstaan het. Ondanks die verslapping van die...
Nuwe aanstelling dryf transformasie personeel-opleiding aan die US
Katlego Letlonkane is onlangs as Programbestuurder: Kapasiteitsontwikkeling in die Afdeling Menslike Hulpbronne (MHB) se Eenheid vir Gelyke Indiensneming en Bevordering van Diversiteit aangestel. Sy sal die Siyakhula Transformation...
Maskers verpligtend in sommige Afrika lande: belangrike vrae beantwoord
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier .
Unieke etnobotaniese versameling aan Universiteit Stellenbosch geskenk
'n Besonder waardevolle, ryk en unieke manuskripversameling is onlangs aan die Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens geskenk. Die Maguire San etnobotaniese versameling bestaan uit data wat tussen 1954 en 1972 deur mnr...
US stel datawetenskap-akademie vir Afrika bekend
Met sy visie om 'n instelling van wêreldgehalte vir datawetenskap en rekenaardenke in en vir Afrika te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) in Julie 2019 sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke bekendgestel. Die skool is hard...
COVID-19-hulppakette sluit vlugtelinge en asielsoekers uit
Hoewel hulle in Suid-Afrika deur die reg beskerm word, is vlugtelinge en asielsoekers eenkant toe gestoot as dit kom by die uitdeel van COVID-19-hulppakkette, skryf dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg in ʼn meningsartikel vir...
Top kliniese assistent van Maties ontvang gesogte plastiese chirurgie-medalje
Dr Mosadi Mahoko, 'n kliniese assistent in die Afdeling Plastiese en Rekonstruktiewe Chrirurgie vier 'n dubbele prestasie tydens hierdie tyd van inperking: nie alleen is sy die eerste vroulike, swart plastiese chirurg om by die Universiteit...