8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
'n Matie in Italië, in die tyd van Covid-19
Die Covid-19-pandemie het 'n stokkie gesteek voor die drome oor 'n romantiese Europese avontuur waarop Liz Gleeson, 'n nagraadse student in veekundige wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, gehoop het tydens 'n akademiese...
Statistiek en Aktuariële Wetenskap lewer eerste gesamentlike doktorsgrade
Die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap het onlangs sy eerste gesamentlike doktorsgrade in samewerking met twee Belgiese universiteite, Gent en die Katholieke Universiteit Leuven (KU Leuven), afgelewer. Dié doktorsgrade is aan dr...
Universiteit Stellenbosch se BioCODE eerste ontvanger van UTF-fondse
Terwyl jy hierdie artikel lees, sal daar volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie minstens 4 500 mense weens kanker sterf en 8 000 weens kardiovaskulêre siektes. Hierdie statistiek word vererger deur die omstandighede en tekort aan...
Moodley sluit by werkgroep aan wat Paralimpiese navorsing oorsien
Die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPC) het in sy relatiewe kort lewensduur ʼn groot impak gemaak. Sedert sy totstandkoming in September 1989 het hy die tweejaarlikse Paralimpiese Spele in een van die voorste sportgebeurtenisse ter...
Afrika verenig in stryd teen COVID-19
Op Maandag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Nico Elema van die Sentrum vir Samewerking in Afrika hoe mense op die kontinent saamstaan in die stryd teen COVID-19. Lees die vertaalde weergawe hier onder...
Kandidate: Konvokasie vakature op die Raad
Die nominasies om die vakature in die US Raad vir ʼn lid van die Konvokasie te vul, het op 20 Augustus 2023 gesluit. Ons maak graag van die geleentheid gebruik om die name van die kandidate te deel: Mnr Jan Naude de Villiers Mnr Tim du...
Wat die vlak 3 risiko-aanpassing vir die US behels en betalingsverligtingmaatreëls
25 Mei 2020Beste StudentDie afgelope agt weke het ons as Universiteitsgemeenskap eerstehands ervaar hoe ons daaglikse aktiwiteite na die virtuele wêreld verplaas word – ’n werklikheid wat in alle waarskynlikheid kenmerkend van die...
US-koor sing voort gedurende COVID-19-pandemie
Met Suid-Afrika wat steeds in 'n staat van inperking is en streng sosiale afstandskepping moet toepas, het die bekroonde Stellenbosch Universiteit (US) koor besluit om deur musiek hoop te bring gedurende die COVID-19-pandemie. Die koor het...
Roudiens vir Prof Plaatjies-Van Huffel op 29 Mei
Memorial service MAP.jpg