Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Jaarboeke
Jaarboeke vir akademiese inligting.
Maties Parasport vier dekade van uitnemendheid
Die Maties Parasport-klub het onlangs 'n dekade van sukses gevier met 'n spesiale funksie wat op Stellenbosch aangebied is. Die gaste het verskeie van die klub se Paralimpiese sportlui en afrigters ingesluit wat vir hul bydrae tot die klub...
Postgraduate
Postgraduate
Nuwe TSR-voorsitter beloof om studente as leier te dien
Lee Baatjes, die nuut-verkose voorsitter van die 2016/17 Tygerberg-studenteraad (TSR), beskou sy leierskaprol om as voorspraakmaker op te tree vir TygerMatie-studente om hulle te bemagtig om hul menings te lug. Volgens Baatjes is die TSR ʼn...
Tekstielwetenskapstudente ontwikkel innoverende produkte
Verbeel jou 'n wêreld waar daar bekostigbare, wasbare, herbruikbare babadoeke op die mark is wat boonop net so effektief is as die 20 biljoen weggooidoeke wat jaarliks op ashope beland. Of dink net hoe gerieflik dit sal wees om 'n "sokkie"...
‘n Welkom blaaskans vir jong kankerpasiëntjies
Kinders wat kankerbehandeling in die onkologiesaal by die Tygerberg-kinderhospitaal ontvang se harte is verbly met die skenking van 'n PlayStation-vermaakstelsel. Dit bring genot en verligting aan die kinders wat soms vir maande lank in die...
Jong Ekonome van US wen kompetisie
Die wenners van vanjaar se Jong Ekonoom-kompetisie is ʼn span slimkoppe van die Universiteit Stellenbosch (US). Ashley Williamson en Kay-Dee Adams, wat as Economisticated ingeskryf het, kraai vanjaar koning in dié gewilde kompetisie vir...
Prof. Patterton lei bioinformatika-inisiatief by die US
Prof. Hugh Patterton is aangestel as die hoof en koördineerder van die nuwe bioinformatika-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) se hoofkampus. Bioinformatika is 'n interdissiplinêre studieveld wat metodes en sagtewarehulpmiddels...
Protesaksie op Stellenbosch-kampus
Groepe protesteerders (ongeveer 70 in totaal) het vandag op die Stellenbosch-kampus byeengekom. Inligting tot die Universiteit se beskikking is dat die meeste lede van die groep nie US-studente is nie, maar van ander universiteite in die...
Internasionale eer vir krokodilnavorser
Dr Alison Leslie van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie het die IUCN-Krokodilspesialisgroep (CSG) se Costello Toekennning vir Krokodilbewaring ontvang. Dit erken haar krokodilnavorsingswerk in Afrika. Sy het die toekenning...