Popular searches
8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Navorsing Fasiliteite
Beskrywing van navorsing toerusting beskikbaar by die Grondkunde departement.
Ons Departement
Alles oor Grondkunde aan die Universiteit Stellenbosch
Chemikus en fisikus ontvang US kanselierstoekennings
’n Teoretiese fisikus en ’n analitiese chemikus van die Fakulteit Natuurwetenskappe het die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekennings vir buitengewone prestasie tydens die Desember 2015 gradeplegtigheid ontvang. Hulle is prof...
US rekenaarwetenskaplike ontvang A-gradering
'n Spesialis in sagteware-ontwikkeling van die Universiteit Stellenbosch, prof. Willem Visser, is slegs die tweede rekenaarwetenskaplike in Suid-Afrika om 'n A-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) te ontvang. A-graderings...
IPB vier die einde van 2015
Ter afsluiting van 'n suksesvolle 2015 het die studente en personeel van die Instituut vir Plantbiotegnologie op Vrydag, 4 Desember, byeengekom om terugvoer oor navorsingsvordering te gee en daarna by die jaareindfunksie te ontspan. Twee...
2016 Nuwelingstudente verwelkomingsprogram en registrasie
Hartlik welkom aan ons 2016 BSc-nuwelingstudente. Die verwelkomings- en registrasieprogram van die Fakulteit Natuurwetenskappe begin op Donderdag 21 Januarie 2016 met inligtingsessies vir ouers en studente. Vir meer inligting, klik hier Die...
SUNSEP vier sukses van 2015 HOPE@Maties-leerders
Agt leerders op die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se merietelys en vyf leerders op die top20-lys van die Noord-Kaap se Onderwysdepartement was in 2015 deel van die [email protected] 'n derde van die groep het...
Nuwe navorsing oor genetika van Suider-Afrika se luiperds
Luiperds wat probleme vir boere of die plaaslike bevolking veroorsaak, moet liefs nie verder as 100 kilometer van waar hulle gevang is, verskuif word nie, omdat dit hul natuurlike genetiese struktuur en diversiteit kan ondermyn. Dit is een...
Wat is die doel van 'n bestuurskool vandag?
Kyk na ʼn video waar die USB-direkteur. Prof Piet Naudé, praat oor die rol wat bestuurskole in vandag se tyd speel. Die video is geproduseer vir die European Foundation for Management Development (EFMD) 2016 Deans' konferensie, wat in...
Is vleiland leeus geneties verskillend van ander leeus?
Grootskaalse veranderinge in Afrika leeus se paleo-omgewing die afgelope vyf miljoen jaar mag die rede wees vir die verrassende genetiese verskille tussen vleiland- en savanna leeus. Onlangse genetiese studies van die kontinent se bedreigde...