Gewilde soek terme
25 resultate gevind
Microbiology
Klein mikrobes opgeroep in die stryd teen klimaatsverandering
Prof. Thulani Makhalanyane van die Universiteit Stellenbosch se Departement Mikrobiologie is een van 18 toonaangewende mikrobioloë wêreldwyd wat internasionale regerings aanspoor om mikrobes aan te wend in die stryd teen klimaatsverandering...
Microbiology
Mikrobes en hul interaksies die fokus van groot internasionale byeenkoms
Een van die akademiese wêreld se grootste internasionale vergaderings wat onderwerpe in die mikrobiese ekologie sal bespreek, die 19de Internasionale Simposium oor Mikrobiese Ekologie (ISME), sal in Augustus in Kaapstad, Suid-Afrika...
Microbiology
Twee nuwe Psilocybe-sampioenspesies in Suider-Afrika ontdek
Twee nuwe psigotropiese sampioenspesies in die Psilocybe-genus uit Suider-Afrika, is onlangs beskryf. Dit bring die getal bekende spesies inheems tot Afrika op ses te staan. Die Psilocybe-spesies is van die mees bekende en goed bestudeerde...
Faculty of Science
Dowe student behaal BScHonneursgraad
Eerste Dowe student om ‘n BScHons-graad in Bioinformatika en Berekeningsbiologie aan Stellenbosch Universiteit te verwerf. Trevolin Pillay was doof gebore en is trots daarop om as a Dowe individu erken te word. Met behoorlike toegang kan...