Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Sokker in Stellenbosch baat by MvV tussen US en SAS
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het op 11 Oktober ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat samewerking tussen hierdie twee entiteite tot 2029 bewerkstellig. Sokker is ’n baie...
Maties Sport
Maties Sokker maak geskiedenis
Maties Sokker se bevordering tot die ABC Motsepe-liga is al jare lank in wording. “Dit is ’n reuse-stap vir Maties Sokker en vir die sport in die groter Stellenbosch-omgewing. Die nuwe ervaring sal ons horisonne baie verbreed! As ’n eenheid...
Maties Sport
Universiteit Stellenbosch en Stellenbosch Akademie vir Sport teken memorandum van verstandhouding om sokker in die Kaapse Wynlande te ontwikkel
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het vandag (11 Oktober 2021) ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat samewerking tussen hierdie twee entiteite tot 2029 bewerkstellig. Die MvV...
Maties Sport
Noemdo by kruispad
Nadat hy by die Tokio Paralimpiese Spele vierde – met ‘n nuwe Afrika-rekord in die F45-gewigstoot – geëindig het, moet Maties studente-atleet Kerwin Noemdo ’n paar groot besluite neem in die aanloop tot die volgende Paralimpiese Spele in...
Maties Sport
Nichole Taljaard – Speler van die Toernooi
Sy is reeds ’n Maties Sport-legende en nou is Nichole Taljaard ook ’n Varsity Netbal-legende nadat sy as die 2021 Speler van die Toernooi aangewys is. Vanjaar was Taljaard se vierde Varsity-netbaltoernooi. Dit was ook die tweede keer wat sy...
Maties Sport
Lenise Marais – Maties Hokkie-vroue se afrigter
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die...
Maties Sport
Justine Palframan – Maties Sport se legendariese studente-atleet
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die...
Maties Sport
Sasha-Lee Petersen – Afrigter van Maties Netbal se juniorspan
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die...
Maties Sport
Interns in die Hoëprestasie-eenheid
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die...
Maties Sport
Begin met Hoekom
Friedrich Nietzsche het gesê as jy ’n hoekom het, kan jy enige hoe hanteer. Victor Frankl het uitgebrei daarop met as jy ’n hoekom of wie het om voor te leef, jy enige iets sal doen om te oorleef. Een van die gewildste self-help boeke op...