Skip to main content

Ontwikkeling van Toekenningsaansoeke

Dienste

  • Voor-toekenning navorsingstoekenning- en projekbestuurskundigheid
  • Steun aan navorsers om navorsingsbefondsing te bekom
  • Advies oor beoordelaars se spesifieke vereistes
  • Nou samewerking met die Kantoor vir Toekenningsbestuur
  • Opstel van tydlyne vir die tydige indien van aansoeke
  • NIH voor-toekenning spesialis
Dr Christa de Vries-Coetsee

Kontak

Dr Christa de Vries-Coetsee

 

 

Opleidingsgeleentheid

Career dev thumbnail
Image by: Christa de Vries-Coetsee

 

Kursus: Skryf 'n Suksesvolle Aansoek vir NIH K43 Beroepsontwikkeling 

Datum: 18 Junie tot 07 Julie 2026

Aansoeke: by hierdie skakel 

Klik asb. op die prent vir 'n groter weergawe.