9594 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Sport Jaarverslag 2024: Vier impak, inspirasie vir die toekoms
Maties Sport deel met trots sy 2024-jaarverslag, wat ‘n jaar van merkwaardige groei, veerkragtigheid, moeilike tye en prestasie oor alle sfere van universiteitsport aan die Universiteit Stellenbosch vaslê. Hierdie publikasie weerspieël ons...
Maties Sport
Sportvrou van die Jaar leef haar Olimpiese droom
Maties Hokkiespeler en 2023 Sportvrou van die Jaar, Ongeziwe Mali, se Olimpiese droom is bewaarheid toe sy vir die Suid-Afrikaans Olimpiese Spele groep gekies is. Die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk, is van 26 Julie tot 11 Augustus. Die...
Maties Sport
Eens ’n Matie, altyd ’n Matie
Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy lewe gevorm het – aan hom toegeken is. In die sakewêreld is hy bekend as ’n...
Maties Sport
Maties slaggereed vir USSA se somer-toernooie
Die Maroenmasjien is besig met sy finale voorbereidings vir die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)-toernooie, wat 2-16 Desember regoor die land plaasvind. Hierdie jaar se somer-toernooie bestaan uit nege sportkodes, waaronder basketbal...
Maties Sport
Ontmoet akademiese presteerder én sportsensasie, Erin Powers
Afkomstig van Makhanda, voorheen bekend as Grahamstad, het 20-jarige Erin Powers van kleins af ’n passie vir sport. Sy is ’n voormalige leerling en hoofmeisie van die Diocesan School for Girls (DSG) in die Oos-Kaap. Powers het nog altyd in...
Maties Sport
Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs
Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur ‘n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite uitgenooi. Hierdie astroturf het ‘n werklikheid geword, danksy die waardevolle...
Maties Sport
Maties by Parys Paralimpiese Spele verteenwoordig
Stellenbosch Universiteit en Maties Sport is trots op die insluiting van ons atlete en personeel wat Suid-Afrika verteenwoordig by die Paralimpiese Spele wat van 28 Augustus tot 8 September in Parys plaasvind. Die Maroenmasjien span maak 20...
Maties Sport
Maties Hokkie-alumni wat SA by die Olimpiese Spele verteenwoordig
Stellenbosch Universiteit het nie minder nie as agt voormalige Maties Hokkiespelers in die Suid-Afrikaanse spanne vir die Parys Olimpiese Spele. Die span sluit voormalige Maties-mans Daniel Bell, Andrew Hobson, Keenan Horne, en Jacques van...
Maties Sport
Keagan sien uit na nuwe rol by Maties Sport
Maties Sport het onlangs vir Keagan van Aarde as die nuwe Senior Bestuurder: Hoë prestasie aangestel. Van Aarde (27) het ’n BSc Sportwetenskap Honneurs: Sportprestasie-graad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Hy ken die binne werke...
Maties Sport
Samevatting van ’n opwindende seisoen!
Aan die einde van die 2024 rugbyseisoen het ons rede om trots te wees. In die Varsitybeker-toernooi het ons span elke week verbeter en uiteindelik tweede op die punteleer geëindig om ’n tuishalfeindstryd te verseker. Die nederlaag in...