9601 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Stellenbosch aan die voorpunt van navorsing
Die Sentrum vir Sportleierskap (SSL) en die nuutgestigte Suid-Afrikaanse Sentrum vir Olimpiese Studies en Sosiale Impak (SASOSSI) by Maties Sport het hul navorsingsuitsette voortgesit tydens die 13de Afrika Spele wat vroeër vanjaar...
Maties Sport
LIGA GROEI STEEDS NA 75 JAAR
Die rugbykampusliga, ’n deel van die Universiteit Stellenbosch se DNS, het sy tentatiewe ontstaan in 1949 gehad. Dok Craven het die idee gekry by St Andrew’s Kollege in Grahamstad (nou Mkhanda) waar hy in ’n stadium onderrig gegee het, en...
Maties Sport
Opbou tot ’n Varsitybeker-oorwinning
Die Varsitybeker-kompetisie het sedert die ontstaan daarvan in 2008 die voorste jaarlikse universiteiterugbykompetisie in Suid-Afrika geword. Dit dien as ’n tentoonstelling van die toprugbytalent by universiteite reg oor die land en bied ’n...
Maties Sport
Driekuns aan USSA-rugbytitels en verskeie medaljes vir Maties
Maties Sport se spanne het goed gevaar by die onlangse Universiteite Sport Suid-Afrika (USSA) toernooie en het medaljes in verskeie sportkodes verower. Die Maroenmasjien het die 15man-rugby titel vir ’n derde keer agtereenvolgens gewen...
Maties Sport
Toernooi beklemtoon talent van WP- en Maties-hokkie
Die onlangse o.21-nasionale toernooi het nie net die hokkie-talent binne die Westelike Provinsie (WP) ten toon gestel nie, maar ook die groot invloed van die Universiteit Stellenbosch se hokkieprogram beklemtoon. Maties se mansafrigter...
Maties Sport
Maties Sport vier jaarlikse toekenningsaand
2023 was ’n triomfantelike jaar vir Maties Sport. Die Maties Rugby-vrouespan het die eerste weergawe van die Varsitybeker-toernooi vir vroue gewen. Maties Netbal-alumni Nichole Taljaard en Nicola Smith het die Proteas in die eerste...
Maties Sport
Nuwe afrigter vir Maties Netbal
Maties Netbal kondig met trots aan dat Sasha-Lee Petersen vanaf Januarie 2025 die nuwe hoofafrigter van Maties Netbal sal wees. Petersen is al meer as ’n dekade betrokke by Maties Sport as ’n student-atleet van 2014 tot 2020 en sedert 2021...
Maties Sport
Maties Netbal mik hoog in 2024 Varsitynetbal-toernooi
Met net ’n paar dae oor voordat die 2024 Varsitynetbal-toernooi begin, stel Maties hul visier op ’n herhaling van hul sukses in 2022 toe hulle met die titel weggestap het. Die Maroenmasjien fokus ook daarop om beter te vaar as verlede jaar...
Maties Sport
Maties Rugby onderteken ooreenkoms met nuwe hoofborg Mitchum
Maties Rugby het ’n hoofborgskapooreenkoms met Mitchum onderteken, wat beoog om die twee handelsmerke te versterk met gedeelde waardes soos uitnemendheid, innovasie en die verskuiwing van grense. Dié verbintenis wil ons studente-atlete...
Maties Sport
Maties Rugby-legendes: Riley en Chris Norton
As Maties Rugby-haker het Chris Norton 12 jaar lank, van 1991 tot 2003, sy beste vir die klub gegee, en hy doen dit steeds as ’n dryfkrag in Maties Rugby se Ondersteunersklub. Maar sy grootste nalatenskap sal dalk sy seun Riley wees, wat in...