9601 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Leila stel standaard vir student-atleet wees
Leila Broomhall, ’n opkomende ster in die wêreld van waterpolo en boorling van Noordhoek, het onlangs haar BSc-graad aan die Stellenbosch Universiteit verwerf. Haar akademiese reis het by Bay Primary begin, gevolg deur Reddam House in...
Maties Sport
Ons is opgewonde om ons 2023-jaarverslag te deel
Dié verslag sluit ons prestasies, areas vir verbetering, en mylpale in die bevordering van sportuitnemendheid, studente ontwikkeling en die versterking van ons kampusgemeenskap deur ’n diverse sportmodel in. Ons het merkwaardige vertonings...
Maties Sport
Stellenbosch Universiteit gasheer vir 2026 FISU rugbysewes-toernooi
Vir die eerste keer sedert die ontstaan van die byeenkoms, sal Suid-Afrika die gasheerland wees vir die Internasionale Universiteitsportfederasie (FISU) se 2026 rugbysewes-toernooi, en die Stellenbosch Universiteit (SU) sal die voorreg hê...
Maties Sport
Floors sien uit na sy eerste Varsitybeker-toernooi as hoofafrigter
Met die FNB Varsitybeker-rugbytoernooi om die draai, het Maties Sport met Maties Rugby se Hoofafrigter Kabamba Floors gaan sit om te gesels oor sy verwagtinge vir die toernooi. Nadat Floors in Julie verlede jaar as hoofafrigter oorgeneem...
Maties Sport
Maties Sport kry IOK navorsingsentrum
Maties Sport is onlangs deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) aangewys as ’n basis van een van sy Olimpiese Studies Navorsingsentrum. Dié navorsingsentrum is die breinkind van die IOK. Dit vorm ’n belangrike deel van die...
Maties Sport
Sylvester slaan nuwe rigting in met rugby
Sy kan nie ’n tyd onthou wat sy nie aan sport – enige sport – deelgeneem het nie. Elitha Sylvester, wat ’n Baccalaureus in Onderwys aan die Stellenbosch Universiteit het, het sedert die ouderdom van sewe in atletiek, gimnastiek, swem...
Maties Sport
Edwill, Ben-Jason se Springbok-drome bewaarheid
Legendariese Maties-rugbyspeler Edwill van der Merwe maak sy Springbok-debuut die komende naweek teen Wallis op Twickenham. Edwill het 37 Varsitybeker-wedstryde vir Maties gespeel en hou steeds die rekord vir die meeste drieë – 23 – in dié...
Maties Sport
Maties se Zanele, Paralimpiese legende sterf
Suid-Afrika se sportgemeenskap is geskok met die nuus dat een van sy mees gevierde dogters oorlede is. Die nuus van Paralimpiese ikoon Zanele Situ (52) se dood is met buitengewone hartseer ontvang. Gebore as Ntombizanele Situ op 19 Januarie...
Maties Sport
Semenya keer terug na Stellenbosch
Dit was ’n 360-oomblik vir Caster Semenya – en vir Stellenbosch – toe die wêreldbekende hardloop-ikoon die dorp weer besoek het om met studente te praat oor haar boek, haar loopbaan en om jongmense aan te spoor om getrou te wees aan hulself...
Maties Sport
Kampussport-aande groot sukses
Maties Sport het met Kampussport-bumperaande ’n nuwe aanbod in ontspanningssport aan die Stellenbosch Universiteit-gemeenskap bekendgestel. Dié bumperaande het begin met ’n verskeidenheid sportkodes wat almal op ’n Vrydagaand gespeel is...