8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Studie werp lig op SA verbruikers se houding jeens vonkelwyn
Al meer van Suid-Afrika se “Millenniërs” of verbruikers in die Generasie Y-groep verkies vonkelwyn as hul voorkeurdrank. Dit blyk uit bevindings van Tshepo Mokonotela wat die beskouiings van Suid-Afrikaanse verbruikers oor vonkelwyn...
Fakulteit Opvoedkunde Gemengde Leer Seminaar
FAKULTEIT OPVOEDKUNDE GEMENGDE LEER SEMINAAR 06 NOVEMBER 2018 in L3008 Opvoedkunde Gebou van 09h00 –12h45 In 2017 het die Fakulteit Opvoedkunde die Honneurs Baccalaureus in Opvoedkunde Kusus via Gemengde Leer begin aanbied. Hierdie proses...
Voorlegging aan parlement deur BRekLLB student James Wewege
James Wewege, 'n voor-finalejaar BRekLLB-student, het onlangs die parlementêre portefeuljekomitee vir Justisie en Korrektiewe Ontwikkeling met sy skriftelike voorlegging ten opsigte van die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op...
Prestige-kunstentoonstelling vir Universiteit Stellenbosch se Eeufeesjaar
Met temas oor die toekoms van hoër onderrig, beklemtoon “Forward? Forward! Forward..." die belangrike rol van kuns met 'n merkwaardige, uiteenlopende groepfeestentoonstelling Open 5 Desember 2018 in die US Museum Met die klem sterk op die...
Die genetika van geestesgesondheid: Afrika-oplossings vir Afrika-uitdagings
Navorsing in die geestesgesondheidwetenskappe het die afgelope twee dekades met rasse skrede gevorder. Maar die meeste studies oor geestesgesondheid het nie mense van Afrika ingesluit nie – beide as navorsers of deelnemers. Dit wek kommer...
Taal en kultuur moet instrumente van versoening wees
“Dit is uiters belangrik dat ons nie die taal wat ons praat en die kultuur wat ons leef as wapens teen mekaar gebruik nie, maar eerder as instrumente om versoening te kweek. Dit gaan nie net daaroor om van die verlede genees te word nie...
US bou brûe deur navorsing oor godsdiens en geslagsgeregtigheid
Die Eenheid vir Godsdiens en Ontwikkelingsnavorsing (EGON) is ʼn interdissiplinêre navorsingseenheid gebaseer in die Fakulteit Teologie van die Universiteit Stellenbosch. Die eenheid werk met diverse kliënte en navorsingsvennote oor die...
Bertina Engelbrecht tot Raad van Universiteit Stellenbosch benoem
Me Bertina Engelbrecht, die hoof- uitvoerende beampte van die Clicks-groep, is as lid van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad benoem*. Engelbrecht sal van 1 September 2023 tot Augustus 2027 in die Raad dien. Dr Nicky Newton-King...
Wees ʼn held hierdie Skenkingsdag op 27 November
“Om honger te wees laat jou minderwaardig teenoor die mense rondom jou voel. Dit beïnvloed jou konsentrasie. Jy begin soek na maniere om kos in die hande te kry. Ek dink nie studente moet oor kos bekommerd wees nie. Studente moet studente...
Uitsonderlike toetsfasiliteit geopen by internasionale konferensie
'n Groot waaier- en verkoelingstelsel toetsfasiliteit, die enigste van sy soort ter wêreld, is amptelik by die Fakulteit Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch, geopen. Hierdie uitsonderlike fasiliteit is deel van die Universiteit se...