8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Konvokasie: Oop gesprekke belangrik
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag die waarde van oop gesprekke beklemtoon in sy toespraak aan Konvokasie-lede by die jaarlikse Konvokasievergadering.Tydens hierdie vergadering...
EBW-akademici kry prys vir beste navorsingseminaar
By die 11de jaarlikse US-konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL), het drie akademici van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe die prys vir Beste Navorsingsreferaat gewen. Me Samantha Adams, Bedryfsielkunde...
Wetenskaps-kommunikasie help versterk demokrasie, meen kenners
Die publiek se betrokkenheid by wetenskap en die kommunikasie van wetenskap aan die publiek is belangrik indien ons ons demokrasie wil versterk. Só het dr Beverly Damonse van Suid-Afrika se Nasionale Navorsingstigting op Maandag (5 November...
2019 US Woordfeesprogram word met ’n deurnagpartytjie bekendgestel
Op die aand van 16 November word 'n hele dansende karnaval van fees-apies uit die mou gelaat by die 2019 US Woordfeesprogrambekendstelling op Stellenbosch. Die feestema is “Jonk", want die Woordfees word in 2019 twintig en 'n twintigjare is...
18 institutions attend SU's Living Learning Communities colloquium
Stellenbosch University (SU) facilitated its first annual Living Learning Communities (LLC) colloquium in collaboration with Association of College and Housing Officers International South African Chapter (ACUHO-I SAC). This colloquium...
Gebruik die ICT Partner Portal om maklik versoeke aan te teken
Aan die einde van verlede jaar het Informasietegnologie ʼn nuwe, gebruikersvriendelike versoek en insident aanmeldingstelsel vir personeel en studente in werking gestel. Ons doelwit was om die nuwe stelsel op so ʼn manier uit te rol dat julle...
Wêreldvlugtelingdag: Vlugtelinge se reg op geskikte behuising moet beskerm word
Wêreldvlugtelingdag is op Dinsdag 20 Junie gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg dat die Suid-Afrikaanse regering behuisingwetgewing en ander redelike maatreëls moet in te...
Koënsiem A kraai koning
Een van die belangrikste molekules in die menslike liggaam was die middelpunt van belangstelling by StellenCoA2018, die derde internasionale konferensie oor koënsiem A in gesondheid, siekte en die biowetenskap. Hierdie byeenkoms het vanaf...
Klein veranderinge kan 'n groot verskil in die gesondheid van families maak
'Die Familie en Diabetes' is die tema vir Wêreld-diabetesdag, wat op 14 November 2018 herdenk word. Drie-en-'n-half miljoen Suid-Afrikaners – sowat 6% van die bevolking – ly aan diabetes, en na raming is daar nog vyf miljoen mense met pre...