Gewilde soek terme
8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die US erken, beloon en bevorder kwaliteit in onderrig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n paar inisiatiewe van stapel gestuur wat kwaliteit onderrig erken, beloon en bevorder. Dit sluit in die US Toekennings vir Uitnemendheid in Onderrig, die Onderrig Genootskappe en die FIRLT-beurse vir...
Sentrum vir Leertegnologieë stel SUNStream bekend
'n Splinternuwe videostromingsoplossing is aan die begin van die akademiese jaar 2017 in werking gestel onder leiding van die Sentrum vir Leertegnologieë. Een van die vernaamste aanvanklike dryfvere om die stelsel aan die begin van die...
Die NNS ORCID verklaring
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het op Vrydag 7 April 'n verklaring uitgereik oor die vereiste om 'n ORCID iD te gebruik in alle befondsings- en graderingsaansoeke. Die NNS se lidmaatskap tot ORCID verseker dat navorsers en hul...
Maties blink uit by nasionale kampioenskap
Maties Parasport-atlete het met verskeie nasionale rekords en kwalifiserende tye vir die IPC Atletiekwêreldkampioenskap van die pas afgelope Suid-Afrikaanse byeenkoms vir persone met gestremdhede teruggekeer. Dit het in Port Elizabeth...
Medaljes en kwalifiserende tye vir Maties-swemmers
Altesame 25 lede van die Maties-swemklub het van 3-8 April aan die Suid-Afrikaanse nasionale swemkampioenskap deelgeneem as deel van die Wes-Kaapse span. Uitstaande prestasies vir die week sluit dié van derdejaar– BCom-student Emma Chelius...
Stamselnavorsing kry ‘hupstoot’ van NNR
Stamselnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n groot hupstoot ontvang in die vorm van R1,93 miljoen se befondsing wat aan Dr Mari van de Vyver van die...
Etiek-administrateur neem aan gesogte program deel
Elvira Rohland, Senior Etiekadministrateur in Gesondheidsnavorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het pas teruggekeer uit die VSA. Hier het sy aan die Institusionele...
Gewilde M-program lok honderde studente vanoor Afrika
Op 14 Maart het Victoria Ndarukwa, ʼn mediese laboratoriumwetenskaplike van Zimbabwe, die 100ste Matie geword wat in minder as ʼn dekade ʼn MSc in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf het. Die sogenaamde M...
Meer wetenskaplikes nodig om mikro-organismes te klassifiseer
Die wêreld benodig meer wetenskaplikes om die groot aantal mikro-organismes, soos swamme, volgens hul eienskappe in klasse, families en spesies te klassifiseer. Só meen prof Karin Jacobs van die Departement Mikrobiologie aan die...
Navorsingsprojek: Wes-Kaapse Departement van Vervoer en Openbare Werke
Artikel in afrikaans volg binnekort...