Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Medaljes en kwalifiserende tye vir Maties-swemmers
Altesame 25 lede van die Maties-swemklub het van 3-8 April aan die Suid-Afrikaanse nasionale swemkampioenskap deelgeneem as deel van die Wes-Kaapse span. Uitstaande prestasies vir die week sluit dié van derdejaar– BCom-student Emma Chelius...
Stamselnavorsing kry ‘hupstoot’ van NNR
Stamselnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n groot hupstoot ontvang in die vorm van R1,93 miljoen se befondsing wat aan Dr Mari van de Vyver van die...
Etiek-administrateur neem aan gesogte program deel
Elvira Rohland, Senior Etiekadministrateur in Gesondheidsnavorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het pas teruggekeer uit die VSA. Hier het sy aan die Institusionele...
Gewilde M-program lok honderde studente vanoor Afrika
Op 14 Maart het Victoria Ndarukwa, ʼn mediese laboratoriumwetenskaplike van Zimbabwe, die 100ste Matie geword wat in minder as ʼn dekade ʼn MSc in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf het. Die sogenaamde M...
Meer wetenskaplikes nodig om mikro-organismes te klassifiseer
Die wêreld benodig meer wetenskaplikes om die groot aantal mikro-organismes, soos swamme, volgens hul eienskappe in klasse, families en spesies te klassifiseer. Só meen prof Karin Jacobs van die Departement Mikrobiologie aan die...
Navorsingsprojek: Wes-Kaapse Departement van Vervoer en Openbare Werke
Artikel in afrikaans volg binnekort...
Morele leierskap nodig om vryheid ʼn werklikheid te maak
Op Donderdag 27 April vier ons Vryheidsdag. In ʼn meningsartikel wat Dinsdag (25 April 2017) op The Conversation-webtuiste geplaas is, skryf dr Chris Jones van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie dat ons sterk morele leiers...
Noodnommers - Tygerbergkampus
Lys van die Tygerbergkampus noodnommers
Wat gebeur as jy is onbillik afgedank word?
Die artikel in Afrikaans volg binnekort …………………………………………………………………………………… So you've been fired and you think the grounds on which you've been dismissed are grossly unfair. What do you do? Getting fired is something you never want to...
US ontvang R4 miljoen om Sentrum vir Afrika entrepreneurskap te begin
'n Nuwe sentrum vir entrepreneurskap wat by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig word, sal die kollig op entrepreneur‑innovasie en ‑groei op die Afrikakontinent laat val. Die Sentrum sal bekend staan as die Allan Gray Sentrum vir...