Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Twee Maties ontvang gesogte Mensa-studiebeurse
Luna Chencinski en Jess Steyn, beide studente aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs twee van vyf internasionale studiebeurse ter waarde van 1000 dollar van die Mensa Onderwys en Navorsingstigting, gebasseer in die VSA...
Alumnus skenk R50 miljoen aan Universiteit Stellenbosch
ʼn Moderne Sentrum vir Leer en Onderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US) word eersdaags ʼn werklikheid. Dít danksy ʼn skenking ter waarde van R50 miljoen van mnr Jannie Mouton, US-alumnus en stigter van die beleggingsbeheermaatskappy...
Senaat aanvaar konsep-taalbeleid met groot meerderheid
Die Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 9 Junie 2016 die finale weergawe van die konsep-taalbeleid (soos op die US se webblad) met die voorgestelde wysigings daarin opgeneem, met ʼn groot meerderheid van stemme...
Nog 'n oorwinning vir US in die Chinese Brug kompetisie
Vir die sewende agtereenvolgende jaar het 'n student van die die Universiteit Stellenbosch (US) die Chinese Brug kompetisie vir Suid-Afrikaanse kollege studente gewen. Matie-student Jasmine Rae Beaudry het beoordelaars tydens die 15de Suid...
Amerikaanse student is beste in hortologie by Maties
Sterstudent Trevan Flynn is op vele vlakke 'n waardige ontvanger van die 2015 HORTGRO Science/Daan Strydom-toekenning as die Universiteit Stellenbosch (US) se beste hortologiestudent. So het dr Lynn Hoffman, voorsitter van die US...
KI van volstruise verder uitgepluis
Die langtermyn-doelwit om die teling van volstruise op 'n sterker wetenskaplike voetstuk te plaas én kundigheid daaroor aan die plaaslike bedryf te verskaf, het 'n hupstoot gekry danksy die navorsingswerk van dr Marna Smith. Sy het as deel...
FGGW-student ontvang gesogte Mensa-beurs
'n Nagraadse student in verpleegkunde aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Luna Chencinski, is een van twee studente aan die Universiteit Stellenbosch wat elk 'n studiebeurs ter waarde van VS$1000 van die Mensa Onderwys-...
Leer meer oor Suid-Afrika se toekomsby die USB
Die USB bied op Woensdag, 22 Junie ʼn Alumni-werkwinkel oor die toekoms van Suid-Afrika aan. Hierdie interaktiewe werkwinkel word aangebied deur die USB se prof André Roux. Meer oor die werkwinkel Die hoofdrywers van Suid-Afrika se...
Nuwe ‘vervlegte-leer’-MBA in 2017
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) stel in 2017 ’n nuwe Vervlegte-Leer-MBA oor twee jaar bekend om sy aanbod van ’n Voltydse MBA oor een jaar en ‘n Modulêre MBA (verskeie innames) oor twee jaar uit te brei. Martin Butler...
Matie-atlete presteer oorsee in aanloop tot Afrika-kampioenskap
Suid-Afrikaanse atlete het die afgelope paar weke ’n reeks indrukwekkende vertonings gelewer, en Maties se eie Justine Palframan en Jean-Maré Senekal het onderskeidelik ’n seisoensbeste en persoonlike beste tyd aangeteken, terwyl Victor...