Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Afrika kán floreer
Woensdag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In twee meningsartikels in onderskeidelik The Conversation en Cape Argus, skryf skryf Gerrie Swart van die Departement Politieke Wetenskap en Francois Vreÿ van die Departement Militêre Strategie oor...
Naweek van gemengde welslae vir Steinhoff Maties Hokkie
Die twee voorste klubs in die Westelike Provinsie se Grootuitdaagliga, Steinhoff Maties en WPCC, het mekaar die afgelope naweek op Coetzenburg gepak en die aksie het nie teleurgestel nie. Steinhoff Maties Hokkie se vrouespan het WPCC...
Taakspan aangewys om verkragtingskultuur te ondersoek
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem geruime al tyd sterk standpunt in teen alle vorm van seksuele wangedrag en geweld teenoor vroue. Die Rektor se Bestuurspan (RBS) het dus met kommer kennis geneem van onlangse klagtes van ʼn...
Voorbereiding vir Rio kry spoed
Lede van die Maties Parasport-klub neem tans aan verskillende kompetisies oorsee deel in 'n finale poging om hul plek in die Suid-Afrikaanse span vir die 2016 Paralimpiese Spele in Rio te verseker. Volledige vertaling in Afrikaans volg...
Kinderjare-trauma dra by tot verstandelike probleme van vroue met MIV
Die lidtekens van kinderjare-trauma lê baie dieper as die emosionele en/of fisiese mishandeling wat 'n kind ervaar – navorsing het getoon dat dit lewenslank 'n impak op 'n persoon se breinfunksie kan hê. In die aanloop tot...
vivus Mei 2016 nou beskikbaar
vivus Mei 2016 - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. Nuutste uitgawe van die Fakulteitsnuusbrief sluit in: US ontwikkel ‘n snel-diagnostiese toets vir TB Ondersteun FGGW...
TRU brei navorsing oor Afrika-demokrasie uit deur nuwe datastelle te bestudeer
Die Eenheid vir Transformasienavorsing (TRU), wat toegespits is op navorsing oor die transformasie van outokrasie tot demokrasie én andersom, die vereiste omstandighede vir voortgesette demokrasie, en die gehalte van die demokratiese proses...
Twee studente van Letterefakulteit gekies vir gesogte SA-Washington-leierskapsprogram
Busiswa Sobahle en Shane Sass is dringend op soek na finansiering om hulle leierskapsvaardighede verder te slyp en tot Suid-Afrika se toekoms by te dra, al moes hulle reeds verskeie struikelblokke in die strewe na hulle drome te bowe kom...
Veiligheidsriglyne vir US-personeel tydens resestye
Personeel word vriendelik versoek om ekstra waaksaam te wees tydens die reses wanneer daar baie minder beweging en aktiwiteite op kampus is. Maak asb 'n nota van die volgende: Noodnommers: Stellenbosch-kampus: 021 808 2333. Die Whatsapp...
Skep ‘n Afrika vir die mense van Afrika
Daar was 'n sterk beroep op universiteite in Afrika om saam te werk aan oplossings vir die kontinent by vanjaar se Afrika-dag feesvieringe by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch. Op...