Popular searches
8161 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
WOW vir WOW!
Wow! Dít is 'n mens se spontane reaksie by die aanhoor van al die opwindende projekte wat Woorde Open Wêrelde (WOW) by vanjaar se US Woordfees aangepak het. Fiona van Kerwel, WOW-projektebestuurder, en Shireen Crotz, die Sanlam WOW Spelfees...
SSML in die SAICE Tydskrif: Die rol van die SSML om slim mobiliteit vir Stellenbosch te verskaf
Die Stellenbosch Smart Mobility Lab (SSML) het onlangs verskyn in die September 2015 uitgawe van die Suid-Afrikaanse Instituut van Siviele Ingenieurs (SAICE) Tydskrif Siviele Ingenieurswese. Hierdie artikel beskik uittreksels uit die...
Hofbevel aan die Universiteit Stellenbosch toegestaan
Die Hooggeregshof van Suid-Afrika het ‘n hofbevel toegestaan aan die Universiteit Stellenbosch teen ‘n aantal individue wat hulle verbied om universiteitsgeboue te beset of te versper; om met die normale administratiewe en akademiese...
Samewerking tussen SU se UCM en Bath Universiteit se BRE CICM
Die Unit for Construction Materials (UCM) was onlangs gasheer vir kollegas van Bath Universiteit se BRE Centre for Innovative Construction Materials (BRE CICM) vir 'n werkswinkel by STIAS, met die doel om moontlike areas van...
Rekordgetal Maties kry vandeesweek graad
Die Maart-gradeplegtighede aan die Universiteit Stellenbosch (US) voltrek die 2015 akademiese jaar, en dit blyk dat twee besonderse rekords opgelewer is: die meeste kwalifikasies ooit toegeken, 7 857, insluitend die meeste doktorsgrade, 266...
US vereer briljante wiskundige en uitsonderlike navorser
Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan prof. Helmut Prodinger, een van Suid-Afrika en die wêreld se voorste navorsers in kombinatorika, vereer met 'n Kanselierstoekenning by een van die Maart 2016 gradeplegtighede. By dieselfde seremonie...
Rektor vereer Top-100 voederskole
Op Saterdag, 12 Maart 2016, het die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies gasheer gespeel tot die Wes-Kaapse skoolhoofde van die Top-100 voederskole vir 'n ontbyt by STIAS. Die oggend het geleentheid skep vir die Universiteit om die...
Matie-atlete oorheers Boland-atletiekkampioenskap
Die Matie-hoogspringer Keagan Fourie het Saterdag vir groot opwinding by die Coetzenburg-stadion gesorg toe hy 'n 45 jaar oue Boland-rekord in die stof laat byt het by die 2016 Boland Senior Atletiekkampioenskapsbyeenkoms. Fourie het 'n...
Fakulteit Opvoedkunde trots op graduandi
Die Maart-gradeplegtighede aan die Universiteit Stellenbosch (US) voltrek die 2015 akademiese jaar, en dit blyk dat twee besonderse rekords opgelewer is: die meeste kwalifikasies ooit toegeken, 7 857, en die meeste doktorsgrade, 266. Uit...
Pasop vir versteekte sout in kos
Wêreld-soutbewusmakingsweek is van 16 tot 22 Maart 2016. Die tema vir Wêreld-soutbewusmakingsweek 2016 is 'Pasop vir Versteekte Sout'. "Die voedsel wat ons koop bevat 75% van die hoeveelheid sout wat ons eet," waarsku mev Irene Labuschagne...