Gewilde soek terme
8167 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Back To School Initiative
On 29 January 2016, the Military Academy students teamed up with Arcelor Mittal, Saldanha Bay Municipality, Department of Health, Trailblazers and SAPS Cluster for the yearly Back to School initiative. The Military Academy is doing its best...
Verklaring deur Universiteite Suid-Afrika
Lees 'n gesamentlike verklaring van Visekanseliers, Hoofde en Rektore van universiteite in Suid-Afrika oor die geweld en ontwrigting by ons universiteite hier.
Urban Metabolism of African Cities
Appologies, this article is not in Afrikaans... yet!
Kry jou Padkaart na die BA-wêreld hier
Stel jy belang in een van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se graadprogramme maar is nie seker waar om te begin met die aansoekproses nie? Indien dit die geval is, kan jy nou ons fakulteit se gebruikersvriendelike Padkaart tot...
Wes-Kaap 'n baanbreker vir volhoubare gesondheidsorg
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n strategiese plan ontwikkel om probleme aan te spreek en oplossings te vind. Só skryf prof Bob Mash, Hoof van die Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg en Voorsitter van die...
Chad en Cameron laat die water spat in Stellenbosch
Swemliefhebbers is die afgelope naweek op Coetzenburg bederf met uitstekende vertonings deur swemmers wat hoop om later vanjaar aan die Olimpiese Spele in Brasilië deel te neem. Sommige van die hoogtepunte sluit in die nie-amptelike...
Varsity Beker wedstryde uitgestel
Die FNB Varsity Cup, wat aangebied word deur Steinhoff International, het 'n besluit geneem om alle wedstryde op 29 Februarie en 7 Maart uit te stel om universiteite regoor die land die geleentheid te gee om verskeie uitdagings by hul...
Navorsing help geamputeerde naellopers vinniger hardloop
Atlete met onderste ledemaat-amputasies wat later vanjaar by die Rio Paralimpiese Spele aan die 400m-naelloop gaan deelneem kan dalk hul kanse op sukses verbeter deur stywer prosteses te gebruik. Stywer prosteses help atlete in langer...
Internasionale groep leer oor Afrika-innovasies by die USB
ʼn Groep van Essec Bestuurskool was onlangs by die USB as deel van hul Algemene Bestuursprogram. Martin Butler het die klas gefasiliteer oor innovasie in Afrika. Hy het die die volgende definisie gebruik om innovasie te beskryf: "Mense wat...
Stedelike Metabolisme van Afrikaanse Stede
Unfortunately this article is only available in English... for now.