Popular searches
8178 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Njeyiyana ontvang Toekenning vir Belowende Jong Linguis by internasionale kongres
Me Susan Njeyiyana, 'n lektor in die Departement Algemene Taalwetenskap, het onlangs die Belowende Jong Taalwetenskaplike toekenning ontvang vir 'n plakkaat wat sy aangebied het by die toonaangewende 20ste Internasionale...
Naaldekoker-studie bied hulpmiddel om stand van varswaterbronne in Afrika te ontleed
Beplanners en bewaringslui het nou toegang tot ’n nuwe hulpmiddel wat naaldekokers inspan as aanduiderspesies om die stand van varswaterbronne in Afrika mee te bepaal. Die hulpmiddel genaamd die Afrika-naaldekoker- biotiese indeks (ANBI) is...
US se Vuyiseka Dubula-Majola ontvang internasionale prys vir menseregte
Me Vuyiseka Dubula-Majola, direkteur van die Afrika Sentrum vir MIV/Vigs-bestuur aan die Universiteit Stellenbosch, is een van 15 individue wêreldwyd wat vanjaar die Frans-Duitse prys vir menseregte en regsoewereiniteit ontvang. Die...
US verteenwoordig by bespreking met president
Dr Nic Spaull, senior navorser van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch het verlede week (Donderdag, 22 November 2018) in Sandton aan ʾn bespreking met president Cyril Ramaphosa deelgeneem. Hy het gepraat oor hoe...
Babas van ma’s met MIV het ʼn hoër risiko, al is hulle MIV-negatief
Een van die merkwaardigste suksesse in openbaregesondheid in suider Afrika die afgelope dekade, is die afname in die aantal babas wat met MIV gebore word. Hierdie mylpaal is behaal deur antiretrovirale terapie aan swanger- en borsvoedende...
Vrees het Dag Zero help voorkom
Waarskuwings oor krane wat op Dag Zero leeg sou loop, het 'n veel groter impak op Kapenaars se waterverbruik gehad as waterbeperkings. Dít is een van die vernaamste bevindinge van 'n studie deur navorsers aan die Universiteit Stellenbosch...
Besoek versterk Leipzig en US se samewerking
ʼn Groep akademici en steundienspersoneel van die Universiteit van Leipzig in Duitsland het onlangs die Universiteit Stellenbosch (US) besoek om die bestaande vennootskap in ʼn aantal akademiese studievelde te versterk. Daarmee saam was die...
SOTL Konferensie 2018
Dr Zibonele Zimba en Mev Priscalia Khosa saam met prof Arnold Schoonwinkel (Viserektor vir Onderrig en Leer) by die Akademiskap van Onderrig en Leer Konferensie. Hulle het 'n merietesertifikaat vir hul abstrak op 'n navorsingsgebaseerde...
Beste praktyk opleiding toesighouer 2018
Mev Belinda Mostert, wat al jare lank by die Departement betrokke was, het die sertifikaat vir die beste studieleier 2018 ontvang. Twee studente het onderskeidelik die Orton-Howard en Van Enter Krynauw-beurs ontvang om hul Magistergraad in...
Sosiale Werk klas van 2018
Die Departement Maatskaplike Werk 4 jaar studente. Hulle het as studente gekom en as gedagtesleiers verlaat. Ons wens hulle goed!