Popular searches
8184 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Innoverende app vergemaklik eksamentoegang
Eksamens kan ʼn stresvolle tyd vir baie studente wees. Boonop kan die tydrowende toegangsprosedures by eksamenlokale, wanneer jy net by jou vraestel wil uitkom en begin skryf, daardie stresvlakke die hoogte laat inskiet! Danksy nuwe...
‘Wortels en vlerke’ vir die Rooidakke-gemeenskap
Die verskaffing van bekostigbare behuising is noodsaaklik vir die verbetering van lewensgehalte en versekering dat huishoudings ʼn beveiligde bate het om ʼn beter toekoms te verseker. Die realiteit is dikwels egter anders weens die...
Datawetenskap-onderwerp by jaarlikse Schroders-opstelkompetisie ingesluit
Die veld van Datawetenskap word meer en meer prominent en dit was dus gepas dat 'n Datawetenskap-onderwerp ingesluit is by die jaarlikse Schroders-opstelkompetisie, georganiseer deur die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap by die...
Maties-student wen groot op 2018 Studenteleierskapsberaad
Verantwoordelike leiers moet bereid wees om elke aksie en besluit op hul waardes en beginsels te baseer ten einde 'n positiewe impak op die samelewing te maak. Dit was die mening van die beoordelingspaneel wat die Top-30...
'Wees 'n goeie ongeluk wat wag om te gebeur'
Sy mag Privaatreg 1 twee maal gedruip het terwyl sy haar BA Regte-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) probeer behaal het, maar wat sy wel weet, sê Matie alumnus en Handelsmerkprokureur, Jenny Pienaar, is dat jy ʼn droom kan...
Webnavorsing wek internasionale belangstelling
Ouditprofessor Riaan Rudman van die Skool vir Rekeningkunde het onlangs aan die eeufeeskonferensie van die Nasionale Biblioteek van Estland deelgeneem. Die biblioteek – wat in dieselfde jaar as die Republiek van Estland sy beslag gekry het...
Meer swart Suid-Afrikaners skenk bloed
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) het daarin geslaag om binne tien jaar die proporsie van swart skenkers vyfvoudig te laat toeneem – van 43 269 in 2005 tot 246 686 in 2015 – terwyl die veiligheid van Suid-Afrika se...
‘100 Artefakte’ vertel US se storie oor 100 jaar
ʼn Uitstalling om op ʼn kreatiewe wyse stories van die Universiteit Stellenbosch (US) van die afgelope 100 jaar te vertel, open môreaand (Woensdag 31 Oktober 2018) in die Eikestad. Die US Museum se uitstalling “ʼn Honderd artefakte vir ʼn...
Nuutverkose Studenteraad word ingehuldig
Stellenbosch University’s (SU) Centre for Student Leadership and Structures (CSLS) under Division Student Affairs (DSAf) recently held the inauguration on the Students’ Representative Council (SRC). This ceremony was to formally introduce...
SR en TSR woon Senior Studenteleierskapsontwikkeling by
In September 2018 Stellenbosch University’s (SU) Student Governance at the Centre for Student Leadership and Structures (CSLS) in the Division Student Affairs (DSAf) hosted the Senior Student Leadership Development Training for the SU...