Gewilde soek terme
8177 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Doen nou aansoek vir die USB se SBA-ontwikkelingsprogram
Daar is nog tyd vir Kleinsake-eienaars van Mitchells Plain, Khayelitsha en Gugulethu om vir die USB Kleinsakeakademie (SBA) se ontwikkelingsprogram vir 2016 aansoek te doen, om beide hul sakevaardighede en persoonlike vaardighede te...
Programveranderinge
'n Fees is 'n ding met 'n lewe en wil van sy eie – en dis amper onmoontlik om te verwag dat daar geen verandering gaan insluip nie. Op hierdie bladsy hou ons u op hoogte van alle veranderinge wat aan die gedrukte program aangebring word...
Bekendstelling van die Eenheid vir Gelykwaardigheid by SSVO
Die nuwe Eenheid vir Gelykwaardigheid by Sentrum vir Studentevoorligting en -Ontwikkeling (SSVO) het ten doel om die kollektiewe benadering teenoor sosiale regverdigheid en die diskoers oor sosiale ongelykwaardigheid by SU te bevorder. Die...
Nuwe toetse kan oorbehandeling van malaria met 95% verminder
Dr Eleanor Ochodo, 'n senior wetenskaplike by die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, se navorsing oor nuwe malaria-toetse in sub-Sahara Afrika toon dat die oorbehandeling van...
Waardes moet die rigsnoer wees vir openbare debat aan US
Die Rektor se Bestuurspan (RBS) aan die Universiteit Stellenbosch het sy ondersteuning vir oop en waagmoedige gesprekke herbevestig, maar terselfdertyd 'n beroep op die studentegemeenskap gedoen om te verseker dat alle gesprekke in 'n gees...
Uitnodiging: Steven Robins se Letters of Stone bekendstelling
Penguin Random House nooi u uit na die bekendstelling van Letters of Stone deur Steven Robins en die uitstalling 'The Chair' deur Greer Valley. In Letters of Stone reis Steven Robins op die spoor van sy pa se familie in suidelike Afrika...
Internasionale biobank-span ontvang befondsing vir EU-Afrika-vennootskap
‘n Nuwe samewerkingsooreenkoms tussen die Europese Unie en Afrika-instansies, die B3Africa-projek (Bridging Biobanking and Biomedial Research across Europe and Africa), is ‘n multimiljoenrandse befondsingstoekenning om internasionale...
Tydelike skorsing van US-studente in beweerde “blackface”-insident opgehef
Die tydelike skorsing van twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Heemstede Vrouekoshuis betrokke by ʼn beweerde "blackface"-voorval op Vrydag 4 Februarie, is opgehef. Dít was die aanbeveling van die US se Eenheid vir...
Tegnologie maak deure oop vir samewerking en kapasiteitbou tussen Afrika-universiteite
'n Kapasiteitsbouprojek wat met die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Agriwetenskappe verbind word en deur die Europese Unie gefinansier word, het die weg gebaan vir die US se Sentrum vir Leertegnologieë om sy voetspoor na Uganda...
Fakulteit Opvoedkunde kry derde uitgelese professor
Prof Aslam Fataar, Visedekaan: Navorsing in die Fakulteit Opvoedkunde, en 14 ander hoogleraars aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs as uitgelese professore aangestel. Dit is slegs die tweede keer dat die US hierdie eerbewys aan...